Beste lid van PEN Afrikaans Die bestuur van PEN Afrikaans het reeds in ‘n vorige spesiale nuusbrief op 9 Junie 2017 daarop gewys dat die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg, 13 van 2017, groot gevare vir skrywers en uitgewers inhou. Ons het intussen in oorleg met die kopieregkonsultant Catrina Wessels ‘n skriftelike voorlegging voorberei wat ons voor die sperdatum vir kommentaar (7 Julie…