Archipelago Books het pas die blye nuus bekend gemaak dat een van hul publikasies, Yannis Ritsos se Diaries of Exile, wat deur Karen Emmerich en Edmund Keeley na Engels vertaal is, met die 2014 PEN Award for Poetry in Translation bekroon is. Yannis Ritsos is natuurlik een van Griekeland se vernaamste digters; ‘n digter wie…
Tag: Yannis Ritsos
Louis Esterhuizen. Die dawerende stiltes van Yannis Ritsos
Oor Archipelago Press het ek al dikwels geskryf aangesien hulle loshande een van my gunsteling-uitgewerye is; in hoofsaak vanweë die magdom internasionale digkuns wat hulle in vertaling aan die poësieliefhebber bied … Nou het hulle verrassend genoeg eergister bekend gemaak dat hulle ‘n nuwe webblad op die internet gevestig het , en getrou aan Archipelago se…
