Yvette Christiansë – vertaal deur Daniel Hugo. Gevang Elke dag, die nuwe aankomelinge. In hul krete herken ons ons liggame. Ons liggaam, gehoorsaam, bied geen weerstand selfs al bid ons wanneer die dag breek. Dagbreek ontbrand, dié wat neus toeknyp sê: wees erkentlik, versaak woede, betuig dank. Ons sê swaar…
