Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
26 June 20094 September 2013

Andries Bezuidenhout. ‘n Opbouende boodskap vir die naweek: partytjie tog versigtig

Wat kry jy as jy country, gospel en acid house meng? Alabama 3. En dít uit die ander Brixton – Londen s’n. Irvine Welsh het blykbaar die volgende oor hulle te sê gehad: “This is the first band I could ever dance to in the daytime hours without chemical assistance… and that says a lot.” Hy oordryf nie.

Soms moet ʼn mens maar die brieke aandraai en daardie partytjiehoedens en ander hulpmiddels by die handelaars laat lê. Breyten Breytenbach het immers geskryf oor “destyds” toe hy nog “jonk genoeg was” om sy “dronk vás te kon vát.”

Darem is Alabama 3 nog daar. In die dag, sonder hulpmiddels. Maar wees gewaarsku, hulle is geneig om die brieke los te wikkel. Kry gerus hulle musiek – veral die eerste CD “Exile on Coldharbour Lane.” Dis poetry.

Gaan loer hier in. Hello, my naam is Johnny Cash!

En hier is die woorde van “U Don’t Dans 2 Tekno Anymore”, met ʼn opbouende boodskappie vir die naweek:

Last train to Mashville girl, you got on board,
Packed up your medicines, left without a word,
Now you’re strung out in Suburbia, waiting for that call,
You just chill out by yourself behind your front door.
You lost the plot again, where you are now ain’t clear,
It’s a misty morning memory, the road that took you here,
The Special K keeps the chills away with your needle and your spoon,
Staring at the wall, sharin’ your score with no one

And U don’t dans to Tekno anymore
I don’t see you under the strobe light on the dance floor
It’s been awhile since I saw your ultraviolet smile
And U don’t dans to Tekno anymore

Take it away:

(Dwayne Love)
Bein’ a lover man and a DJ
Lotsa girlz come down the front when I’m on the 1’s and 2’s
There was this one particular girl though, she was so beautiful, she used to knock my eyes out every damn time
One night, she took this funny little heart-shaped pill and just died, right there in front of me
Now she don’t dans to tekno, anymore

U don’t dans to Tekno anymore
U don’t dans to Tekno anymore
U don’t dans to tekno,
So sad since you let go
And U don’t dans to Tekno anymore

(Yeah, I tell you now)
808 and 303 ain’t the friends they used to be
You got no time for sweet 909
You said goodbye to Chicago
Detroit City, Lord you let ’em go
And there ain’t no guestlist at the borderline

(All the people sing it)
And U don’t dans to Tekno anymore
I don’t see you under the strobe light on the dance floor
It’s been a while since I saw your ultraviolet smile
And U don’t dans to Tekno anymore

U don’t dans to Tekno anymore
(Lord Above)
U don’t dans to Tekno anymore
U don’t dans to Tekno,
So sad since you let go
And U don’t dans to Tekno anymore
U don’t dans to Tekno
Hip-Hop or Electro
U don’t dans to Tekno anymore
U don’t dans to Tekno anymore

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Vrydag, 12 Junie 2009
Charl-Pierre Naudé. ‘n Geloer oor die voetligte →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d