Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
29 June 200916 July 2009

Essaybundel takel grense af …

Stefaan Goossens & Ronél Foster
Stefaan Goossens & Ronel Foster

Goeie nuus is dat ‘n nuwe publikasie, Over grenzen – Oor grense, pas in België verskyn het. Hierdie essaybundel is saamgestel deur Ronel Foster (Universiteit Stellenbosch), Yves T’Sjoen (Universiteit Gent) en Thomas Vaessens (Universiteit van Amsterdam) en bevat vergelykende studies oor die Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse poësie. Suid-Afrikaanse medewerkers aan dié publikasie is onder andere Dorothea van Zyl, Lina Spies, Hennie van Coller en Heilna du Plooy. Onder die essays wat hierin vervat is, is daar byvoorbeeld ’n studie oor die verwantskap tussen Elisabeth Eybers en M. Vasalis. Op die foto hiernaas oorhandig prof. Foster ‘n eksemplaar van die boek aan die Poeziecentrum in Gent se Stefaan Goossens, kurator van die Ernst van Heerden-versameling. (Gaan loer gerus by die Poeziecentrum se webblad in vir nog foto’s en ander relevante brokkies nuus.)

Nietemin, met die verskyning van Louise Viljoen se Ons ongehoorde soort – beskouings oor die werk van Antjie Krog onlangs, asook HP van Coller se pasverskene Tussenstand – Letterkundige opstelle, wil dit voorkom asof die bekommernis jeens die tekort aan akademiese besinning oor die letterkunde waartoe die poësieliefhebber toegang het – iets wat onlangs nog op hierdie webblad deur Antjie Krog geopper is – besig is om uit die weg geruim te word.

Ten slotte, gedurende die naweek het ons webmeester sommer heelwat nuwe leesstof op die webblad gelaai: so is daar ‘n vraaggesprek wat dr. Hans Ester met Lina Spies gevoer het; ook is daar ‘n (voorheen as flapteks gepubliseerde) artikel deur Charl-Pierre Naudé en nog ander vele ander lekkerleesstof.

Geniet dit – en mag hierdie week jou buite alle perke verras …

Mooi bly.

LE

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

Alliansie met De Contrabas →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d