Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
20 July 20094 September 2013

Andries Bezuidenhout. Woorde wat mense laat praat

 

Die feit dat ʼn gedig of ʼn liriek obskuur is (veral lirieke, omdat dit gewoonlik onbeskaamd in die wêreld van populêre kultuur beweeg), is soms ʼn wonderlike ding. Dit kan mense aan die praat sit. Soms kan dit ʼn mens selfs laat dink. Bid jou dit aan! ʼn Liriek wat mense laat dink.

Ek het verlede week na Josh Ritter se weergawe van Der Erlkönig verwys. Ek ken sy musiek as gevolg van ʼn lied met die naam “Girl in the War”, wat mense nogal aan die praat gesit het. Die liriek is vol beeldspraak en (kug, pretensieuse woord op pad…) interteks – verwysings na die Bybel en figure soos Laurel en Hardy. Toe ek en Hunter Kennedy ʼn werkswinkel vir liriekskrywers by die Woordfees aangebied het, het ek juis hierdie een as voorbeeld gebruik. Hier is die woorde:

GIRL IN THE WAR
(Josh Ritter)

Peter said to Paul you know all those words we wrote
Are just the rules of the game and the rules are the first to go
But now talking to God is Laurel begging Hardy for a gun
I got a girl in the war man I wonder what it is we done

Paul said to Peter you got to rock yourself a little harder
Pretend the dove from above is a dragon and your feet are on fire
But I got a girl in the war Paul the only thing I know to do
Is turn up the music and pray that she makes it through

Because the keys to the Kingdom got lost inside the Kingdom
And the angels fly around in there but we can¹t see them
I got a girl in the war Paul I know that they can here me yell
If they can¹t find a way to help her they can go to Hell
If they can¹t find a way to help her they can go to Hell

Paul said to Peter you got to rock yourself a little harder
Pretend the dove from above is a dragon and your feet are on fire
But I got a girl in the war Paul her eyes are like champagne
They sparkle bubble over and in the morning all you got is rain
They sparkle bubble over and in the morning all you got is rain
They sparkle bubble over and in the morning all you got is rain

Bron.

ʼn Mens kan dit hier luister, saam met ʼn heel minimalistiese video, wat nie veel tot die betekenis van die lied bydra nie.

ʼn Ruk gelede kom ek toe op ʼn website af waar mense gesels oor die betekenis van lirieke. “Girl in the War” het nogal tot ʼn lewendige debat gelei. Gaan lees dit gerus. Gaan ook na die tweede bladsy toe vir meer onlangse gesprekke. Mense verwys na tekste buite die liriek, probeer om die outeur se gesag in te roep ter ondersteuning, en buig en breek beelde en woorde om hul eie interpretasies te pas. Fassinerend!

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Andries Bezuidenhout. Teen digterlike tangverlossings
Andries Bezuidenhout. Die goue eeu van die radio →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Wenners van die kompetisie: “Die gees van die avontuur”
  • Stefanus S. Vivier. Reisiger
  • Uitnodiging na die ATKV-digskool 27 – 29 Maart 2026
  • Yves T’Sjoen. Postumiteiten voor Breyten
  • Uitnodiging: ATKV-digskool, 27 – 29 Maart

Nuutste kommentaar

  1. Hein Viljoen on Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar20 January 2026

    Joan Jy skryf: "By Kouwenaar: die maan en die perse word één". Die hele ryk Persiese wêreld - Babilon, spykerskrif,…

  2. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  4. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  5. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d