Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
13 January 20104 September 2013

Andries Bezuidenhout. Die goue eeu van die radio

Ek het lanklaas ʼn stukkie musiek hier gehang. Van hierdie een het Riaan Grobler, wat ‘n letterkunde show op RSG doen, my bewus gemaak. Heel toevallig gaan dit oor die radio. Wel, soort van. Dis ook ‘n gespot met nostalgie. Dis deur Josh Ritter, ʼn Amerikaanse singer-songwriter, wat besluit het om nie ʼn breinchirurg te word soos sy ouers nie. Hier’s die liriek. Dit kom van Josh Ritter se werf af. Kyk gerus na ʼn lewendige opname daarvan by Paradiso in Amsterdam.

GOLDEN AGE OF RADIO (A COUNTRY SONG)
deur Josh Ritter

Picture they took of you in your cowboy hat
Makes you look like you are one of the boys
Out on a Saturday night, meanwhile on the outskirts of the dance hall
I’m a joke that you’d probably enjoy
On the outside of Memphis all the buildings look big
And the white picket fences all dare to charge around the lawn
And hold their heads up high when my headlights find them out
They’ll be the first to put their hands in the air with my radio on
Singing a country song soft and low

Oh when I’ve got a worried mind I know
I hear the ghost of Patsy Cline
On the Grand Old Opry Show

Living on the edge of the city limit line
This is where the boundary finally ends
And I swear that we’re the last living souls in a populated ghost town
All the billboards are our best friends
Which way did our last chance go and can we
Get out if we go right now?
It seems that with the malls and the mega-church stadiums
We would get out if we knew just how with the radio on

Standing in line to get my self-help book signed off
On by the reverend who shouts to the converted
Have mercy on this boy he did it all by the book
But still kind of has his doubts
Oh you look pretty good in that jonquil dress
But your smile is a wooden nickel’s pride
and I know that it ain’t worth much but I feels good to touch
And I think that I could dance if I tried with your radio on

Oh when I’ve got a worried mind I know
I hear the ghost of Patsy Cline
On the Grand Old Opry Show

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Andries Bezuidenhout. Woorde wat mense laat praat
Andries Bezuidenhout. Der Erlkönig en die Oak Tree King →

4e gedagtes oor “Andries Bezuidenhout. Die goue eeu van die radio”

  1. Andries Bezuidenhout says:
    10 September 2010 at 14:13

    Dankie Riaan! A.

    Reply
  2. Riaan says:
    10 September 2010 at 09:54

    Roof, hier is ‘n link na een van my gunstelinge – goeie lirieke: http://www.youtube.com/watch?v=EDsjUBZAXK4

    Reply
  3. Andries Bezuidenhout says:
    15 January 2010 at 10:44

    Desmond, ek het dit nog nie gehoor nie, maar gou gaan soek en toe geluister. Dankie!!!

    Reply
  4. Desmond says:
    15 January 2010 at 09:55

    Ek is mal oor Josh Ritter. Het jy al sy ‘cover’ van Springsteen se The River gehoor? Dit is nie ‘n song wat ‘n mens sommer cover nie; en tog is Ritter se stil, weerlose opname onweerstaanbaar. Nie dat hy op covers hoef te leun nie: hy is ‘n liedjieskrywer van formaat.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Jacques Boshoff. Ontoereikend
  • Sharon Goliath. Here Hoe Groot Is U
  • Ruan Fourie. kindness is modern magic
  • Cobus Kruger. Deepfakes

Nuutste bydraes

  • Daniel Hugo. Rust-mijn-ziel: Digters gedenk Aucamp
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Elisma van Zyl. My Magnificat
  • Johann Lodewyk Marais. Windhoek se “onvolmaakte” kunswerk
  • Resensie: “waar daar eens ’n see was” (Jennifer Pape)

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Rus in vrede Tony Ullyatt10 December 2025

    Voorwaar droewe nuus. As letterkundedosent, digter en poësievertaler ‘n uitmunter gewees.

  2. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  3. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  4. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  5. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d