Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
30 July 20094 September 2013

Andries Bezuidenhout. Boek op baadjie takseer

Ek sien JM Coetzee se nuwe boek Summertime is reeds op die Bookerprys se “lang” kortlys. Mense in Nederland kan dit reeds lees, maar ons moet seker maar wag tot dit die rakke hier rond tref. (Blykbaar gebeur dit Maandag, 3 September). As ʼn mens ʼn boek dan nou so op die baadjie moet takseer, lyk die Nederlandse omslag vir my mooier, alhoewel die Engelse een ook nie te sleg daar uitsien nie.

Iemand van Coetzee se statuur hoef seker nie in boekwinkels te sit en boeke teken nie. Ek lees gisteraand ʼn gedig deur ʼn geïrriteerde Charles Bukowski, wat skryf oor sulke geleenthede in sy gedig “an easy way to die”. Ek haal die einde van die gedig aan:

[…]

this is the ultimate sellout, Jack.
you are letting them cover you with salve
and cream.
did you fight your way off the park bench
just to do this?

finally, you shove the books aside,
“I’ve got to go.”

“that’s all right, that’s all right, thank
you very much.”

you get up, shake hands.
you are the author, hey, hey, you’re
not really crazy after all, are you?
they’ve tamed your ass.

“thanks very much,” they say
again.

“sure, sure,” you answer, then you’re
out the door
into the night
carrying what bits are left of you
in your pocket, in your shoe, in
your graying hair.

and not vey much is left:
they took away the tiger and left a
pussycat
and you meow yourself to your car and
get the fuck out of
there.

Uit: Charles Bukowski. Slouching Toward Nirvana: New Poems. (2005, Ecco.)

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

Man Booker-kortlys aangekondig →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d