Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
29 October 20094 September 2013

Andries Bezuidenhout. Francois en Francois Pienaar

Kan jy die verskil sien? Ek kan nie die verskil sien nie. Kan jy die verskil sien? Ek kan nie die verskil sien nie. Kan jy die verskil sien? Ek kan nie die verskil sien nie.

My ondigterlike grappie vir die dag. N.a.v. Melt Myburgh se foto van Lorca en Dali en die akteurs wat hulle speel. Ek lees toevallig op die oomblik Lorca se New York-gedigte.

Ek ry in spitsverkeer werk toe. Ek het my rekenaar by die huis vergeet. Ek ry terug huis toe. Die verkeer is rustiger. Daar is Casspirs in Hillbrow. My rekenaar is nie by die huis nie. Ek vind dit in die kar se kattebak. Ek ry terug werk toe. Die strate is nou heeltemal stil. Ek is al een wat oor is op die pad. Is dit die wegraping, of is almal in Lindela opgesluit?

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Lorca se oorskot opgegrawe
Andries Bezuidenhout. Hul laaste dae in Johannesburg, skets 1d →

2e gedagtes oor “Andries Bezuidenhout. Francois en Francois Pienaar”

  1. Andries Bezuidenhout says:
    29 October 2009 at 09:18

    Oraaaaaiiiiiit! Is die een dude se naam nie Jason Bourne nie? Ek onthou ek het oor hom gelees in die tagtigs in ‘n tent buite Mamelodi.

    Reply
  2. melt says:
    29 October 2009 at 09:06

    Maklik om die twee uit te ken: Die ou aan die regterkant raak geniepsig wanneer hy tjips eet. Die ou aan die linkerkant kan nie rugby speel nie.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d