Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
2 November 20094 September 2013

Andries Bezuidenhout. Die ding met blogs…

Net vir die rekord. Miskien verstaan ek nie waaroor blogs gaan nie. Dit lê iewers tussen binnepraat en die openbare domein. As jy gedigte publiseer, word jy deur ʼn hele uitgerekte proses teen jouself beskerm. Daar’s mense wat dit keur, daar’s ʼn redakteur, daar’s ʼn entrepreneur wat bereid is om geld aan die drukkoste te spandeer. Ink op papier is heel anders, dink ek, as letters wat digitaal op ʼn skerm verskyn. Digitaal is tentatief. As ʼn mens ʼn gedig op jou blog ophang, is dit soos om dit vir vriende te wys vir kommentaar. (En ek is dankbaar vir wonderlike kommentaar wat mense in die verlede hier op my pogings gelewer het.) Maar is dit naïef (dalk selfs ekshibisionisties en vulgêr?) om jou works-in-progress só bloot te stel? 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

3e gedagtes oor “Andries Bezuidenhout. Die ding met blogs…”

  1. Andries Bezuidenhout says:
    3 November 2009 at 14:50

    Hm, Arnold. Daarvan is ek bewus. Ek verwys nie na die materialiteit van die medium nie, eerder na die sosiale proses wat gevolg word om dit in die openbare domein te kry. Dis tog anders as met boeke, vir eers.

    Reply
  2. Arnold Greyling says:
    3 November 2009 at 14:43

    Ek dink dit is na”ief om te dink as jy digitaal publiseer dit tentatief is. Google se “cache” en die Waybackmachine (http://web.archive.org) se geheues is groot en lank.

    Reply
  3. Desmond Painter says:
    2 November 2009 at 15:28

    Nee, vulg^er sou wees om te s^e ‘n dubbelganger het dit geskryf, nie jy nie; maar dan wanneer jy dit in boekvorm verskyn, dit vir jouself toe te eien…

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d