Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
2 December 2009

Om ‘n baba te laat gaan …

Indrukke van twee van die vier sessies.

Deur: Helena en Pieter Conradie

 

Liewe Louis en Marlise, baie dankie vir die kans om ietsie te pos in die Brieweboks. Ai, dis darem ‘n mooie baba die Versindaba! Dankie dat julle twee dit tot stand laat kom het en dankie vir al die harde werk. Julle het ‘n wonderlike ding begin. Noudat julle die baba gaan laat gaan, hoop ons dat hy op eie pote kan staan. Ons het die Vrydag- en Saterdagaand bygewoon.

Terugvoering wat ons wil gee, is dat ons baie gehou het van veral bydraes soos die van Danie Marais en Diek Grobler. Dit werk baie goed om sulke professionele aanbiedings tussen die lees van gedigte te plaas. Miskien kon mens die verse wat die digters gelees het op die skerm, wat klaar daar was, geprojekteer het. (Ek praat slegs uit ‘n entertainer en kommunikeerder se oogpunt.) Nie alle gedigte is met die eerste aanhoor verstaanbaar nie!!Dis baie werk, maar ek sou ook wou sien dat die verse wat die digter lees, gekeur word. Daar behoort net gedigte wat reeds gepubliseer is, gelees te word om gehalte te verseker. Dalk sal dit goed wees om iemand aan te stel vir die aand se regie. Die digters sal ook meer gemaklik voel as hulle bietjie hulp kry. Dis so wonderlik om die digters daar te hê. Dit gaan trouens oor hulle!

Dankie aan al die professionele groepe en enkelinge soos David Kramer wat opgetree het .

Ons mooiste en beste wense vorentoe!!

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Meyer van Rensburg. Werkwese
  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer

Nuutste kommentaar

  1. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  2. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  3. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  4. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  5. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d