Uys Krige en Ingrid Jonker

Na aanleiding van my blog-inskrywing oor Uys Krige wat gister verskyn het, het Marlise Joubert vir my dié pragtige foto’s aangestuur. Hierdie een het sy jare gelede self geneem van Krige:

Hierdie foto van Uys, Ingrid Jonker en haar dogter Simone, het Jack Cope jare gelede vir Marlise gestuur. Die identiteit van die fotograaf is onbekend:

Pragtig, nie waar nie?

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Uys Krige en Ingrid Jonker”

  1. Die foto van Uys, Ingrid en SImone op die rots is deur Barend Toerien geneem.

    Nog iets: Simone is op soek na gedigte oor Ingrid wat deur ander geskryf is. Stuur na my asb.

  •