Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
27 June 20106 April 2011

Johann Lodewyk Marais. Jakarandas, poёsie en ideologie

Jakarandas
Jakarandas

Pretoria is groot en Kerkstraat is altesaam 26 kilometer lank. Volgens oorlewering is dit die langste hoofstraat in die wêreld. In Kerkstraat-Oos is daar aan albei kante van die straat jakarandabome. Ek is elke jaar op die uitkyk vir die eerste jakarandas wat begin blom, en 2 September was die vroegste wat ek ‘n jakarandaboom al sien blom het, hoewel hulle eers teen Oktober in hulle volle glorie staan. Nog ‘n interessantheid is dat ‘n mens jakarandabome met blomme aan baie maande van die jaar kan sien. Ek het vanjaar nog tot in Mei bome met blomme aan gesien. Dit beteken ‘n mens kan eintlik nege maande van die jaar jakarandas met blomme aan kry.

Afrikaanse digters soos Lina Spies (kyk “Somnambule” en “Van die weer gepraat” in Van sjofar tot sjalom (1987)) en Ina Rousseau (kyk “Jakarandatyd ’83” in Grotwater (1989)) het onvleiend oor Pretoria se jakarandas geskryf, maar die Griekse digter George Seferis (1900-1971), wat gedurende die 1940’s ‘n diplomaat by die Griekse Ambassade in Pretoria was en in 1963 die Nobelprys vir Literatuur verower het, het in Oktober 1941 met waardering oor Pretoria-Oos se jakarandas geskryf!

 

Kerk Straat Oost, Pretoria, Transvaal

 

Jacarandas playing castanets and dancing

threw around their feet a violet snow.

The rest’s uninteresting, and that

Venusberg of bureaucracy with its twin

towers and its twin clocks

profoundly torpid like a hippopotamus in blue sky.

And cars raced by showing

backs glistening like dolphins.

At the end of the street waiting for us –

strutting idly about its cage –

was the silver pheasant of China,

the Eurlocamos Nychtemerus, as they call it.

 

And to think we set out, the heart full of shot,

saying goodbye

to Onokrotalus the Pelican – he

with the look of a trampled Prime Minister

in the zoological garden of Cairo.

 

(Uit Roy McNab (ed.): George Seferis: South African Diaries, Poems and Letters (Cape Town: Carrefour Press, 1990)

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Johann Lodewyk Marais. Op Eugène N. Marais se spoor (2)
My Philip de Vos. Hond (deel een) →

2e gedagtes oor “Johann Lodewyk Marais. Jakarandas, poёsie en ideologie”

  1. Charl-Pierre Naude says:
    20 July 2010 at 11:05

    In die jaar toe Seferis die Nobelrpys gewen het, het Pablo Neruda en al sy ondersteuners gedink dat hy, Neruda gaan die prys wen. In sy Memoirs skryf Neruda ook, met die hubris van wat net ‘n skrywer kan wees, dat dit ‘n groot teleurstelling vir hom was. hy gaan dan aan om iets in dier voege kwyt te raak: “En wie IS hierdie Seferis-kerel nou in elk geval? Ek het nog nooit voorheen van hom gehoor nie.”

    Seferis was ‘n baie waardige man. Hy het dalk op daardie stadium self nog nie van Neruda gehoor nie. Die wereld was baie wyd en droewig daai tyd na die Tweede Wereld-skermutseling. Maar nou ja, hy wat Seferis was, het nie nodig geahd om dit iewers te se nie …

    Reply
  2. Bernard Odendaal says:
    29 June 2010 at 14:50

    Interessant om te weet Seferis was hier in Suid-Afrika.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d