Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
1 July 20106 September 2013

Desmond Painter. Dennis Cooper en Little Caeser

Little Caeser
Little Caeser

My vorige inskrywing op hierdie blog het gehandel oor die Amerikaanse digter en skrywer Dennis Cooper. Benewens sy eie skryfwerk is Cooper ook bekend vir die tydskrif Little Caeser. Dit word op Cooper se webblad beskryf as ‘n “literary journal with an anarchist, punk rock spirit.”

“From its humble beginnings as a skinny, low-tech zine dominated by poetry, it grew into a book sized magazine featuring poetry, fiction, portfolios of art and photography, essays, special theme issues, and interviews with a wide range of writers, artists, and pop culture figures (ranging from teen idol Leif Garrett to musicians like Johnny Rotten and Gram Parsons to porn director Toby Ross, to name but a few).”

Daar het altesaam twaalf uitgawes van Little Caeser tussen 1976 tot 1982 verskyn.  Met bydraers wat Andy Warhol, Lou Reed, Nico, Debbie Harry en Brian Eno ingesluit het, is dit seker nie vreemd dat hierdie uitgawes vandag versamelaarsitems is nie. Volgens Cooper se webblad: “These days, issues of Little Caesar are highly sought after and have sold on the collector’s market for as much $800.” Cooper se inleiding tot Little Caeser 1 laat my nogal dink aan Loftus Marais se “Die digter as rockster”, en aan die besprekings oor die verhouding tussen die digkuns en rockmusiek in Afrikaans wat daarop gevolg het:

“I have this dream where writers are mobbed everywhere they go, like rock stars and actors. A predilection? You never know. People like Patti Smith are subtly forcing their audiences to become literate, introducing them to Rimbaud, Breton, Burroughs and others. Poetry sales are higher than they’ve been in fifteen years. In Paris ten year old boys clutching well worn copies of Apollonaire’s ALCOOLS put their hands over their mouths in amazement before paintings by Renoir and Monet. Bruce Lee movies close in three days. This could happen here.”

Daar is ook niks nuut onder die son nie! In elk geval, vir diegene wat in kultuurfenomene soos Amerikaanse little mags uit die 1970’s belangstel, is daar goeie nuus: Jy het nie $800 nodig om jou hande op Little Caeser te kry nie. Jy kan ‘n hele paar van hulle in pdf-formaat hier besigtig en aflaai, op Cooper se webblad. Hier is ook sommer nog een van Cooper se gedigte; ‘n heel gepaste een, dink ek, siende ons vanoggend rondgedwaal het in ‘n amper vergete, heel marginale argief:

 

Time is a construct – Dennis Cooper

Time is a construct.
Invented so we wouldn’t miss
mass and meals,
births and bombing raids,
weddings and wakes,
meetings and monied accounts.

What is time?
A false finite; a blasphemy on forever.

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Desmond Painter. Dennis Cooper en Johann de Lange?
Amanda Lourens. Op soek na ’n venster vir ’n tikkende madam →

8e gedagtes oor “Desmond Painter. Dennis Cooper en Little Caeser”

  1. Desmond Painter says:
    7 July 2010 at 16:11

    Ek sal die BY-artikel in die hande kry en die skakel hier plaas.

    Reply
  2. Wysneus says:
    7 July 2010 at 15:53

    Mis-dade in ‘n vorige lewe noop my tot die momnaam. Boonop is dit meer akkuraat; my ouers kon tog nie weet dat ek ‘n wysneus nie.

    Ek sou graag die BY artikel wou lees. Is dit beskikbaar iewers op hierdie wêreld-wye-spinnerak? ‘Regs’ is natuurlik nie orals dieselfde nie. Afrikaanse, Amerikaanse, Engelse en Russiese regses is verskillende dinge.

    Linkses is linkses is linkses. (glimlag, knipoog)

    Reply
  3. Desmond Painter says:
    7 July 2010 at 08:04

    Hehe! Ek weet nie wie jy onder jou vermomming is nie, maar as jy op Saterdae BY in die hande kry het jy seker laasweek die artikel oor links en regs geniet?

    Reply
  4. Wysneus says:
    6 July 2010 at 17:00

    As mens dit ‘n rympie noem, ipv ‘n gedig, dan stel jy jouself nie bloot aan kritiek nie. Jy kan sê, ag dis net ‘n rympie. Dit rym nou wel nie, so ek noem dit ‘n pie.

    Aangaande jou voorstelle, miskien:

    …and if right is wrong,
    then before you know it
    there is nothing left
    to redistribute
    except redistributed
    redistributions,
    redistributed
    forever

    Reply
  5. Desmond Painter says:
    6 July 2010 at 16:33

    en dalk ‘n einde wat klink soos:

    “…but right is wrong,
    and before you know it
    there is nothing left.”

    Reply
  6. Desmond Painter says:
    6 July 2010 at 16:32

    Inderdaad, Carina. Wysneus, is dit jou gedig? Miskien moet jy dan “good” en “evil” vervang met “left” and “right”, in daardie volgorde. Net ‘n voorstel!

    Reply
  7. Wysneus says:
    6 July 2010 at 16:29

    Time is a construct.
    Constructed to give to us
    knowledge of good and evil,
    the hard way.
    But before you know it,
    time is up.

    Reply
  8. Carina Stander says:
    6 July 2010 at 16:02

    stunning slotreël!

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d