Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
31 August 20104 September 2013

Andries Bezuidenhout. Chopin en Schumann in die Musaion

Die een voordeel van universiteitskampusse is middagetekonserte – stukkies vrede so tussendeur merkwerk en kleinlike akademiese politiek. Ek het ʼn paar weke gelede ʼn pragtige weergawe van Schubert se toonsetting van Der Erlkönig in die Musaion gehoor. Die Musaion, op die kampus van die Universiteit van Pretoria, is deur die argitek Brian Sandrock ontwerp en het sterk Brasilies-modernistiese invloede; ʼn lieflike stukkie argitektuur, saam met die Amfiteater, wat daaraan vas is. Hierdie Woensdag en Donderdag word daar ʼn Chopin en Schumann Fees aangebied. Vir besonderhede loer hier in.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Andries Bezuidenhout. Dagsê liewe mense, ek is vandag jul gids
Karen Kuhn. Chopin – Digter van die klavier →

2e gedagtes oor “Andries Bezuidenhout. Chopin en Schumann in die Musaion”

  1. Andries Bezuidenhout says:
    1 September 2010 at 09:37

    Desmond, ten minste hoef die Musaion nie gesoundproof te word teen die klank van vallende akkers nie. Jakarandablomme land sag, al is hulle dalk “kitch-pers”. 🙂 Geniet die Bach en die vrede.

    Reply
  2. Desmond says:
    31 August 2010 at 18:08

    Ja, dis ‘n lieflike gebou. En ek dog net Stellenbosch bied middagetekonserte aan! Ek het pas by ‘n tweedehandse CD-winkel vir my ‘n opname van Bach orrelkomposisies gekoop en luister nou daarna in my hotelkamer. O die vrede.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d