Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
8 October 20106 September 2013

Desmond Painter. Tony Hoagland: Kan jy my blameer as ek ‘n scene maak?

Tony Hoagland
Tony Hoagland

Ek het onlangs Tony Hoagland se jongste bundel, Unincorporated Persons in the Late Honda Dynasty, gekoop. Dit is ‘n fantastiese bundel. Ongetwyfeld een van die beste boeke wat ek hierdie jaar gekoop het. Hoagland is oorspronklik, intelligent, snaaks, vreesloos, deernisvol, ag, hy is gewoon een van die mees opwindende hedendaagse digters waarvan ek weet.

Unincorporated Persons is ‘n bundel vir lees en herlees. Dit is ‘n boek wat ‘n mens laat skater, kwaad word, hunker en huil; dit is ‘n boek vir die aande en die jare wat kom. Arme Claire moet die heeltyd vir my daaruit voorlees, sodat ek die gedigte ook kan hoor. Dit is eintlik onmoontlik om gunstelinge onder die gedigte uit te sonder, maar daar is een waarna ek telkens terugkeer. Dis ‘n geloofsbelydenis, ‘n agitasie, ‘n beswering, ‘n lewensfilosofie in die kleine, ‘n poem to live by:

 

Personal – by Tony Hoagland

 

Don’t take it personal, they said;

but I did, I took it all quite personal—

 

the breeze and the river and the color of the fields;

the price of grapefruit and stamps,

 

the wet hair of women in the rain—

And I cursed what hurt me

 

and I praised what gave me joy,

the most simple-minded of possible responses.

 

The government reminded me of my father,

with its deafness and its laws,

 

and the weather reminded me of my mom,

with her tropical squalls.

 

Enjoy it while you can, they said of Happiness

Think first, they said of Talk

 

Get over it, they said

at the School of Broken Hearts

 

but I couldn’t and I didn’t and I don’t

believe in the clean break;

 

I believe in the compound fracture

served with a sauce of dirty regret,

 

I believe in saying it all

and taking it all back

 

and saying it again for good measure

while the air fills up with I’m-Sorries

 

like wheeling birds

and the trees look seasick in the wind.

 

Oh life! Can you blame me

for making a scene?

 

You were that yellow caboose, the moon

disappearing over a ridge of cloud.

 

I was the dog, chained in some fool’s backyard;

barking and barking:

 

trying to convince everything else

to take it personal too.

 

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Poësie versterk breinkrag
Desmond Painter. November se ruiter in swart →

7e gedagtes oor “Desmond Painter. Tony Hoagland: Kan jy my blameer as ek ‘n scene maak?”

  1. Desmond says:
    15 October 2010 at 09:25

    Marlise, ek wonder juis oor ‘n emosionele register wat wel outentiek en natuurlik tot die skrywer is wanneer hy/sy skryf (bv. woede), maar nie wanneer hy/sy andersins met mense omgaan nie. Sodat die emosionele register van hulle skryfwerk juis nie hulle emosionele register andersins reflekteer nie. Jou Freudiaanse verklaring is sekerlik een manier om sin te maak hiervan… Ek verkies juis Freud bo Jung, maar dis ‘n ander gesprek!

    Reply
  2. Marlise says:
    15 October 2010 at 09:04

    Desmond, of ek jou nou reg verstaan, weet ek nie, maar ek sou dink natuurlik is daar ‘skryf-emosies’. Gedigte is die landskap van emosie ook, en sal jou eie register van emosies reflekteer. Miskien probeer die digter ook verby die super-ego se polisiëring te reik, as ek nou Freudiaans mag praat, (hoewel ek Jung verkies!), met sy ‘veilige’ woordkonstruk, met fantasie, verbeelding, metafore, ens. Iets wat dan nie noodwendig tussen mense tot gestalte [of uitvoering] kom nie. Ek weet nie of dit is wat jy bedoel nie?

    Hier nog gedig vir jou:

    In the forests of my mind one evening

    Super Ego turned to Id

    Lets run away and leave that conceited self behind

    We can go play in the fields on the other side of time

    Id looked thoughtful

    Sounds good, but there’s a problem there

    You are me, and I am you

    and we are us it’s true

    If we leave our self behind

    what am I to do?

    For we are all of those ourselves

    Plus me and myself as well

    Without all of combined, my friend

    No one is left behind

    We have strayed through old Death’s door

    And we all know he’s a bore

    So lets not stray from who we are

    Because there is not a soul left behind

    To carry on in life

    © Sharon Pribble

    Reply
  3. Desmond Painter says:
    15 October 2010 at 08:26

    Dankie Marlise, ek hou daarvan! Veral “that allows you to launch / something into the wild question of sky” en “Envy is fine if it sharpens your teeth.” Terloops,is daar, dink jy, iets soos “skryf-emosies”? Ek kan bv. vanuit plekke van woede en aggressie skryf wat vir my ongeveer onmoontlik is om te wys, of selfs te voel, wanneer ek in persoon met mense omgaan. Ander ervaar dalk iets soortgelyk met weerloosheid en brutaliteit. ‘n Mens het soms as “skrywer” ‘n emosionele register, outentiek beleef en nie bloot ‘n retoriese arsenaal nie, wat jy nie noodwendig het as alledaagse, gewone mens tussen ander mense nie. Of nie?

    Reply
  4. Marlise says:
    15 October 2010 at 07:37

    As jy van Tony H se verse hou Desmond, sal jy dalk ook die humor & aweregsheid van hierdie digter waardeer. Dis ‘n gedig wat ek raakgeloop het op die internet, van ‘n jong digter wat nog ongepubliseerd is. As iemand ‘n skrywersblok het tans, mag dit dalk ook help …

    The Poem Speaks To Ever

    “The first thing to do is inspect your room.
    Let in a little air, let the window stay ajar
    like someone listening on their elbow.

    As for noises outside, let them come
    because finches are welcome in any poem
    and might land elegantly somewhere.

    Chance is crucial. Don’t underestimate
    the day that is a blue and white marble
    muddled in with many others.

    No thing is more noteworthy than another.
    Greet earthworms and fridge alphabets
    as you would an exciting foreigner.

    Be particularly nice to the earthworm-
    their soft forms will be your final readers.
    As for interests: best to have more than

    the one that has you up nights at this desk.
    Play a field sport that allows you to launch
    something into the wild question of sky.

    Cultivate a little mould or sea monkeys
    to know the scale of what’s outside.
    Listen constantly. Don’t be bitter

    or be bitter entirely, like a white dwarf
    before she supernovas among famous stars.
    Envy is fine if it sharpens your teeth.

    As for making things up, being a fantasist,
    grow an astonishing fish, paint it any colour.
    But stripe it with gills. Swim it in cold water.”

    © Matthew Gregory

    Reply
  5. Andries Bezuidenhout says:
    11 October 2010 at 12:34

    As Protea Hoaglands bestel, kom koop ek met die volgende trip S’bosch toe. Of nog beter, die Hatfield-tak kan ‘n plan maak!

    Reply
  6. Desmond says:
    11 October 2010 at 10:14

    Hallo Ivan. Ek het my kopie laasmaand in Londen gekoop (die Britse uitgawe, maar ek neem aan dis presies dieselfde as die Anerikaanse uitgawe), maar jy kan dit wel op http://www.loot.co.za bestel. Gewoonlik is ingevoerde digbundels durerig, maar tans verkoop hulle hom vir slegs R103. Jy moet Protea natuurlik ondersteun wanneer jy kan, maar indien hulle iets nie het nie, Loot is veilig en doeltreffend. http://www.amazon.co.uk hanteer ook nog bestellings uit SA, maar dan betaal jy natuurlik belasting by die poskantoor; met Loot betaal jy nie ekstra belanting nie, net die posgeld, en as jy meer as R250 se boeke bestel is aflewering verniet.

    Reply
  7. Ivan Mocke says:
    11 October 2010 at 10:06

    ‘n Lekker inskrywing, Desmond! Maar waar het jy die bundel gekry? Ek het dit ook al geoek, maar Louis vertel my dat hy onsuksesvol was om die bundel uit VSA af in te voer … Het toe ‘n ander bundel “What narcississm means to me” gekoop. ‘n Bundel wat net so genotvol is.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: "Kinderlê" deur Lynthia Julius
  • Resensie: "Miniatuur". (Johann de Lange)
  • Boekbespreking: “Taboek” (Riku Lätti)
  • Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)

Nuutste bydraes

  • Andrea Sieberhagen. Koljander so deur die bos
  • Keith Oliver Lewis. vroeg ryp, vroeg vrot: mirror chat before the runway
  • 100 Duitse Bestes: Hermann Hesse (1877-1962)
  • Nini Bennett-Moll. Die veelkantige oeuvre van Marlise Joubert
  • Joan Hambidge. Oosterse digkuns II

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (I)17 June 2025

    Baie dankie, Ilse. Dié vertaalprojek is ‘n opwindende en uitdagende onderneming soos min vir my en Robert.

  2. Ilse on 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (I)9 June 2025

    Dankie vir die lieflike vertalings!

  3. Heleen Louw on Jacobus Swart. Franz Kafka4 June 2025

    Treffend uitgebeeld. Jou vermoe om die essensie van 'n lewe' te omskryf is iets besonders vir my. En dan jou…

  4. Caren Kearley on Resensie: “Dawerende stiltes” (Caren Kearley)4 June 2025

    Dankie Maria, jy is welkom om my te kontak as jy een wil bestel. carenkearley@gmail.com. Ek is Ninni ewig dankbaar…

  5. Joan Hambidge on Ilse van Staden. Deursigtige oggend3 June 2025

    Beeldskoon hoe hierdie gedig vloei.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d