Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
2 February 20116 September 2013

Desmond Painter. Carlos Drummond de Andrade 2

Carlos Drummond de Andrade
Carlos Drummond de Andrade

Ek het ‘n week of wat gelede geblog oor Carlos Drummond de Andrade, daardie reus van die twintigste-eeuse Brasiliaanse digkuns. Ek wens regtig ek kon hom in die oorspronklike Portugees lees, maar omdat dit waarskynlik nooit gaan gebeur nie, is ek aangewese, benewens heelwat vertalings in Engels, op die handjievol van sy verse wat Uys Krige in Afrikaans vertaal het.

Baie van die Engelse vertalings van Andrade se gedigte wat ek kon opspoor val egter nie vir my heeltemal soepel op die oor nie; ‘n mens bly te bewus van die feit dat jy ‘n vertaling lees. Ek voel dikwels dieselfde by die lees van Engelse vertalings van Breyten Breytenbach se gedigte. Ek het altyd aangeneem dit is omdat ek die Afrikaanse oorspronklikes te goed ken, maar in Andrade se geval ken ek geen Portugees nie en tog bevredig die vertalings my nie op dieselfde wyse waarop regtig goeie vertalings van Milosz, Szymborska en Neruda, onder andere, my wel bevredig nie.

Daar is natuurliki uitsonderings. Die vertaling hier onder deur Len Sousa, ‘n jong digter en vertaler, kom beslis vir my nader aan ‘n bevredigende leeservaring as baie ander:

 

Seven-sided Poem – Carlos Drummond de Andrade

 

When I was born, a crooked angel,
the kind who live in shadows,
said: Go, Carlos! Be gauche in life.

 

The houses spy the men
chasing after women.
Perhaps if the afternoon were blue
there wouldn’t be so many desires.

 

The tram passes by full of legs:
white black yellow legs.
Why so many legs, God, my heart asks.
But my eyes
never ask a thing.

 

The man behind the moustache
is serious, simple, and strong.
Almost never talks.
Has a few, close friends,
that man behind the glasses and the moustache.

 

Lord, why did you abandon me
if you knew I wasn’t God?
if you knew I was weak.

 

World world vast globe
if my name were Job
it would be a rhyme, not a solution.
World world vast globe
vaster still is my heart.

 

I ought not tell you,
but this moon
but this cognac
gives us heartache like the devil.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Breyten Breytenbach. Klein reis, 25-30 November
Desmond Painter. Wat is ‘n prosagedig? Robert Pinsky oor Manuel Bandeira →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d