Andries Bezuidenhout. David Kramer oor die fracking-besigheid

Gaan loer gerus hier in. David Kramer praat oor die Karoo, wat dit vir hom beteken, en fracking. Mooi beelde van die landskap. Kyk sommer ook na ‘n video vir “Onnerwater“!

Bookmark and Share

2 Kommentare op “Andries Bezuidenhout. David Kramer oor die fracking-besigheid”

  1. Desmond Painter :

    ‘Onnerwater’ is ‘n absolute briljante song.

  2. Breyten Breytenbach :

    So van ‘The Road’ gepraat…

  •