Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
31 January 2012

Andries Bezuidenhout. As boekwinkels sluit

Hartseer foto. Die leë rakke in die agtergrond. Dis vandag Die Boekehuis se laaste dag. Die les wat ʼn mens leer is dat selfs pleidooie van die land se voorste kunstenaars en intellektuele geen verskil meer aan korporatiewe besluite kan maak nie.

“Years later he’d stood in the charred ruins of a library where blackened books lay in a pool of water. Shelves tipped over. Some rage at the lies arranged in their thousands row on row. He picked up one of the books and thumbed trough the heavy bloated pages. He’d not have thought the value of the smallest thing predicated on a world to come.”

– Cormac McCarthy, The Road

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Louis Esterhuizen. Een tree vorentoe, twee treë terug …

4e gedagtes oor “Andries Bezuidenhout. As boekwinkels sluit”

  1. Desmond says:
    31 January 2012 at 18:15

    Andries, beide filmweergawes is nogal goed — maar wat hy in die romans regkry is fenomenaal. Veral Never Let Me Go — een van my desert island boeke. Margaret Atwood het ‘n wonderlike resensie daaroor geskryf destyds. Ek het nog nie The Unconsoled gelees nie: dit sit op die rak vir my en gluur. Paul Cilliers het dit baie hoog gerate, maar dit lyk vir my na die soort boek wat mens in die winter lees… Hy’s dus die afgelope 6 Julies op my leeslys, maar dan is ek altyd besig met iets anders of ironies genoeg in die Noordelike somer.

    Ja, ek’s terug… kampus is bedrywig so Versindaba sal ontvlugting moet bied! 😉 Sien jou hopelik by die Woordfees.

    Reply
  2. Andries Bezuidenhout says:
    31 January 2012 at 15:07

    Desmond, ek het pas Ishiguro se nokturnekortverhale gelees, asook “A Pale View of Hills”. Nou’s ek besig met “The Unconsoled”, maar dit trek swaar. Van “Never Let Me Go” en “Remains of the Day” het ek nog net die films gesien [Bloos]. Ek sal ‘n heropvoedingskamp met tyd om te lees baie waardeer.
    (Welkom terug!)

    Reply
  3. Desmond says:
    31 January 2012 at 14:46

    Andries, daardie paragrafie uit The Road het my destyds verskriklik aangegryp, en vandag nog steeds. Een van die groot romans van die nuwe eeu sover. Dit en Ishiguro se Never Let Me Go: fundamentele ondersoeke na die moontlikheidsvoorwaardes van betekenisvolle menssyn. Wanneer ons die markfundamentaliste na die rewolusie heropvoedingskampe toe stuur, moet ons hulle hierdie boeke maak lees.

    Nog iets wat mooi aansluit by jou inskrywing:

    “Businessmen, they drink my wine
    Plowmen dig my earth
    None of them along the line
    Know what any of this is worth”

    Reply
  4. Andries Bezuidenhout says:
    31 January 2012 at 13:35

    http://www.nytimes.com/2012/01/29/business/barnes-noble-taking-on-amazon-in-the-fight-of-its-life.html?pagewanted=1&ref=books

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d