Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
10 March 201315 March 2013

Dansende Digtersfees. Ko Un (Suid-Korea)

 

 

Die Dansende Digtersfees / Dancing in Other Words, is ‘n internasionale fees van digters en digkuns wat op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei 2013 op Spier, buite Stellenbosch, gaan plaasvind. As ‘n gesamentlike projek tussen Spier en die Pirogue Kollektief, is die Dansende Digtersfees die eerste beliggaming van ‘n vennootskap met die bedoeling om verder vorentoe soortgelyke ruimtes van skepping en verbeelding te bevorder en te fasiliteer, hetsy literêr, maatskaplik, of polities van aard. 

 

*** 

Ko Un (1933) is nie net een van die mees produktiewe digters wêreldwyd nie, maar beslis ook van die mees gerespekteerdes. Tot op datum het hy reeds meer as ‘n honderd titels gepubliseer, waaronder digbundels, fiksie, essays, vertalings en drama. Sy digkuns wissel van kort, liriese verse tot lang eposse soos die sewedelige Paektu-san.

Op die webtuiste Other Poetry Voices kan sy fassinerende lewensverhaal gelees word; ‘n verhaal wat ten slotte soos volg saamgevat word: “(Ko Un) is a man of intense emotions, his poetry is often characterized by the rhetorical features of public speech: rhetorical questions, exclamations, exhortatory imperatives. His poetic language is vivid and colloquial, marked by popular speech rhythms rather than by literary conventions. Controversy as to the evaluation of his work continues; he has many fervent admirers, while others criticize the spontaneity, the lack of polish and refinement that at times characterize his work.”

Ko Un is vir al die regte redes ‘n gereelde deelnemer aan poësiefeeste wêreldwyd en het al by bykans al die vernaamste feeste opgetree. Verdermeer is sy gedigte al in 15 tale vertaal.

Vir addsionele inligting verwys ons belangstellendes graag na die digter se eie webblad, asook dié van sy vertaler.

Bundels van Ko Un wat tydens die fees beskikbaar sal wees, is:

First Person Sorrowful (2013: Bloodaxe Books)

This Side of Time (2012: White Pine Press)

Songs for Tomorrow: A Collection of Poems 1960 – 2002 (2009: Green Integer)

What? – 108 Zen Poems (2008: Parallax Press)

The Three Way Tavern: Selected Poems (2006: University of California Press)

Ten Thousand Lives (2005: Green Integer)

Little Pilgrim (2005: Parallax Press)

Hieronder volg een van sy korter verse as lusmaker.

***

Spring rain

 

O waves, the spring rain falls 

and dies on your sleeping silence. 

The darkness in your waters soars above you waves–

and by the spring rain on your sleeping waters

by spring rain even far away 

far-off rocks are changed to spring. 

Above these waters where we two lie sleeping 

looms a rocky mass, all silence. 

But still the spring rain falls and dies.

 

© Ko Un (Uit: Songs for Tomorrow, vertaal deur Brother Anthony, aka An Sonjae)

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Onderhoud met Breyten Breytenbach, kurator van Die Dansende Digtersfees
Dansende Digtersfees. Carolyn Forché (VSA) →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Nuwe Publikasie. Yves T’Sjoen & Alwyn Roux: Repliek
  • Johann Lodewyk Marais. Die Kaap, die Swartland en W.E.G. Louw op Stellenbosch
  • Sia Matthews. Die Vrou in Haar
  • Joan Hambidge. Op die narreskip
  • Karina Nel. Okerstof: Nicolaas

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d