Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
29 April 201314 May 2013

Dansende Digtersfees. Om die vis bloots te ry

 

Yang Lian is ‘n indrukwekkende digter. Punt. Saam met sy kollega’s Bei Dao en Duoduo het hulle bykans die ganse landskap van die Sjinese digkuns verander. En juis daarom is die Yang Lian-digbundel wat tydens die Dansende Digtersfees beskikbaar gaan wees, en wat ek graag jou aandag op wil vestig, die versamelbundel Riding Pisces – Poems from Five Collections, wat deur Brian Holton byeengebring en vertaal is.

Volgens die uitgewer se lokteks op hul webblad, die volgende: “Riding Pisces brings together a number of hard-to-find and uncollected texts from almost the fuill extent of Yang Lian’s career: from Masks and Crocodiles (Sydney, 1990—although the translations here are new), from the out-of-print collection Non-Person Singular (London, 1994), from Notes of a Blissful Ghost, published in Hong Kong in 2002, from the Sailor’s Home six-handed anthology (Shearsman Books, 2005), and from the as-yet uncollected Dark Blue Verses. Fot those already familiar with Yang Lian’s remarkable long poems, such as Concentric Circles, Where the Sea Stands Still and Yi, this volume offers an invaluable opportunity to fill the gaps in their knowledge.”

Nog ‘n gerekende vertaler van Yang Lian se gedigte, WN Herbert, het hom soos volg uitgelaat oor dié besonderse digwerk: “Yang Lian is one of the most astonishing poets I’ve read for years. He has a westernist, modernist sensibility allied with an ancient Chinese, almost shamanistic one. He can both excite and frighten you—like MacDiarmid meets Rilke with Samurai sword drawn!” — W.N. Herbert, The Scotsman.

Hieronder volg die boekbesonderhede en ‘n gedig.

[ISBN: 9781905700912, Sagteband, Shearman Books, R287.00]

***

FORM

your darkness picks out the colours of a hospital

wind in the body      blew outward and has become metal

needle point has scratched      the pain of the vacuum

to make another human-shaped basket

fi sh fl esh has scrubbed the nails hammered in all around

seagulls riding the light of the entire morning

snow-white surgery speed in the eye

acquiescence in a previous life appears again

 

impure      your girlish breast cannot escape

dropping bloody wings two powder puff s

too pure      between the gears of the medicinal-smelling ocean

the round eyes of birds see not a thing

find      that feather-stitched blue real as this

just like the lie      you want

waking      dreams ebb away through the fi ngers like water

again and again relying on the cracks in human fragility

© Yang Lian

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Dansende Digtersfees. Die vier vrae wat melancholie aan jou stel
Dansende Digtersfees. Duskant die greep van tyd →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d