Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
15 August 201325 July 2013

Louis Esterhuizen. Eyewear Publishing maak finaliste vir Melita Hume Debuutprys bekend

 

Todd Swift se Eyewear Publishing het verlede maand hul kortlys vir vanjaar se Melita Hume Debuutprys bekend gemaak. En met ‘n prysgeld van £1,000 is dit gewis ‘n aantreklike meevaller vir ‘n jong debutant. ‘n Verdere voordeel van die prys is die feit dat die bundel deur Eyewear Publishing uitgegee sal word.

Volgens die verklaring op hul webtuiste het Swift die volgende te sê gehad oor vanjaar se finaliste: “The 2013 shortlist is wonderfully varied, reflecting the wide range of young poets in the UK and Eire.  Shortlisted poets come from all across Scotland, Wales and England, and we are delighted to have such a fantastic spread of styles and voices.  The challenge of choosing a shortlist shows that there is huge amount of talent amongst young poets and we are privileged to showcase just some of these new voices.”

Ter wille van volledigheid – Die digters, wat volgens die reëls almal jonger as 35 jaar oud moet wees, is die volgende: Maria Apichella, Keiran Patrick Goddard, Carina Hart, Keith Jarrett, Mark Leech, Jessica Mayhew, Richie McCaffery, Marion McCready, Stefan Mohamed, Rachael Madeleine Nicholas, Shelley Roche-Jacques, V. A. Sola Smith en Tom Weir. Vir meer biografiese besonderhede kan jy gerus Eyewear Publishing se webtuiste besoek.

Die een digter wat my oog gevang het, is Richie McCaffery van Skotland.

Vir jou leesplesier volg een van sy verse.

***

Arrival

When my mother arrived,
no one would sign for her,
left out like a parcel
on a stranger’s doorstep.

Bundle of birth, fly-tipped,
swathed in a linen bag
stamped ‘Tate and Lyle sugar’
seven lbs too heavy.

No mobile, just rain clouds,
her lips sapphire blue,
tiny lungs like strawberries
full of pneumonia.

 

(c) Richie McCaffery

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Interview with Todd Swift, poet and director of Eyewear Publishing

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d