Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
1 July 20144 August 2014

Lykdig 23: René Bohnen. Peter Blum

Peter Blum

 

Aweregs duin jy al-links op

in my bewoessyn

tor-wyl my kar-oë deur die Karoo

die winternagmag verdryf. Afgedool

 

uit die dood en verdwyning,

kom jy aangeleuen oor knobbelbossies

met liefde en haat wat jubelwok

in die enklaves van jou lyf.

 

ʼn Steenbokskaduwee op die teenpoolsee,

ʼn gestoldte in die skerf lig, só verskyn jy

vlug voor die lumier. Teen die verbarring

van my sintuie tartel jou nuutskoppinge

gelukkig nog toornynig op die limen.

 

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

4e gedagtes oor “Lykdig 23: René Bohnen. Peter Blum”

  1. Everline van Dyk says:
    4 August 2014 at 21:01

    Baie geluk, René! Daar lê baie dinkwerk in hierdie gedig opgesluit en die aanwending van “Blumtaal” is oorspronklik – beslis die wengedig.

    Reply
  2. René Bohnen says:
    4 August 2014 at 20:06

    Dankie, Ruan en dankie, Nicolette. Ek het op ‘n dun lyn geloop omdat ek eerste wou wees om Peter Blum te gebruik, maar die gedig nie té vinnig wou afjaag nie. Die beoordeelaarskritiek help my nou baie – dalk sal ek later verfyn 🙂

    Reply
  3. Nicolette van der Walt says:
    4 August 2014 at 18:58

    Baie geluk, Rene! Hierdie gedig is puik en vars en jou nuutskeppings is werklik knap. ‘n Welverdiende wengedig!! x

    Reply
  4. Ruan Fourie says:
    4 August 2014 at 11:56

    Ek is stomgeslaan deur hierdie kunswerk!

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d