Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
18 February 2015

Persverklaring. Orde van die Goue Pen 2015

MEDIAVERKLARING

 BEKROONDES ORDE VAN DIE GOUE PEN 2015

 

Dr Fanie Marais is sedert 1990 aktief betrokke by die bevordering van Afrikaanse woordkuns met veral klem op ontluikendes in samewerking met kundige bewese woordkunstenaars. Dit het in 2000 die oprigting en befondsing van Cordis Trust met slagsin uit die hart tot gevolg gehad met oogmerke deernis-,  Afrikaanse woordkuns- en geestelike projekte. In 2010 is begin met Orde van die goue Pen-toekennings in woordkuns (24 tot nou). In 2011 is Cordis Trust Publikasies as nie-winsgewende nisuitgewer geskep om meer geleenthede te bied veral vir aspirant-woordkunstenaars. Met die aanbreek van 2015 kyk hy terug op 25 jaar van persoonlike betrokkenheid, waarvan 15 jaar as uitvoerende trustee van Cordis Trust. By die geleentheid word talle orde-toekennings gedoen.

Een van die mikpunte van die Cordis Trust is die bevordering van die Afrikaanse taal deur skeppende werk in die dig-, prosa-,drama-, lirieke en beeldende kuns en kultuurbevordering te fasiliteer, aan te moedig, te beloon, toegang tot publikasie te verleen en talentvolle potensiaal te identifiseer en ontwikkel.

VIR BUITENGEWONE LANGTERMYN BYDRAE TOT DIE BEVORDERING VAN

 AFRIKAANSE WOORDKUNS

*

Francis Galloway

Uitgebreide ervaring in letterkundenavorsing en as akademiese uitgewer. Kundige op die gebied van Boekstudie/Boekgeskiedenis. Geesteswetenskapppe-redakteur by LitNet

 *

Tom Gouws

Akademikus, digter/skrywer, keurder/resensent, geestelike- en gemeenskapsbetrokkenheid

 *

Neels Jackson

Ervare joernalis, digter, fotograaf. Tans redakteur van Kerkbode

*

Marlise Joubert

Digteres, kunstenares, boeksamesteller en die mede-stukrag in Versindaba

 *

Magdaleen Kruger

Stasiebestuurder: RSG. Beplanning van o.a. toonaangewende woordkunsprogramme.

 *

Oorkonde en R5000 prysgeld plus onderhandelde voordele in publikasie en/of mentorskapprojekte

 

_____________________________________

FANIE MARAIS

CORDIS TRUST (Trust IT 175/00 NPO 066-689)

faniemarais@cordistrust.co.za

www.cordistrust.co.za

18 Februarie 2015

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Persverklaring. Orde van die Beiteltjie 2015

3e gedagtes oor “Persverklaring. Orde van die Goue Pen 2015”

  1. Marie Bredenkamp says:
    18 February 2015 at 18:23

    Inderdaad weldeurdag toegeken. Baie geluk Francis Galloway, Tom Gouws, Neels Jackson, Marlise Joubert, en Magdaleen Kruger: elke toekenning sonder twyfel welverdiend – met uitmuntendheid ‘n waarneembare stempel!

    Reply
  2. gisela Ullyatt says:
    18 February 2015 at 15:02

    Hartlik geluk aan elk van die ontvangers. Inderdaad welverdiend.

    Reply
  3. Myra Lochner says:
    18 February 2015 at 14:24

    Die uitverkore gewer … die uitverkore ontvangers: hartlik geluk! Elkeen weldeurdag toegeken, welverdiend ontvang.

    KREATIV-groete
    Myra

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d