Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
1 April 201531 March 2015

De Waal Venter. Huldeblyk aan Tomas Tranströmer (15 April 1931 – 26 Maart 2015)

 

Afgesonderde Sweedse huise

 

 

 

‘n Wirwar van swart spardenne

 

en smeulende maanstrale.

 

Hier onder lê die kleinhoewe

 

en dit lyk leweloos.

 

 

 

Tot die oggend-dou murmel

 

en ‘n ou man sy venster –

 

met bewende hand – oopmaak

 

en ‘n uil uitlaat.

 

 

 

En in ‘n ander rigting

 

staan ‘n nuwe gebou en stoom

 

met die wasgoed-skoenlapper

 

fladderend op die hoek.

 

 

 

In die middel van ‘n sterwende woud

 

waar die vermolming

 

deur ‘n bril van sap

 

die bedrywigheid van houtboorders lees.

 

 

 

Somer met vlasharige reën

 

of ‘n enkele donderwolk

 

bokant ‘n hond wat blaf.

 

Saad skop in die aarde.

 

 

 

Oproerige stemme, gesigte

 

vlieg in telefoondrade

 

op verkrimpte vinnige vlerke

 

oor die vleiland myle.

 

 

 

Die huis op ‘n eiland in die rivier

 

broei op sy klipfondament.

 

Aanhoudende rook – iemand verbrand

 

die woud se geheime papiere.

 

 

 

Die reën wentel in die lug.

 

Die lig slinger in die rivier.

 

Huise op die hoogte hou toesig

 

oor die waterval se wit osse.

 

 

 

Herfs met ‘n swerm spreeus

 

wat die dagbreek skaakmat.

 

Mense beweeg styf

 

in die lamplig se teater.

 

 

 

Laat hulle geen vrees ken nie

 

die gekamoefleerde vleuels

 

van God se energie

 

opgekrul in die donker.

 

(c) Tomas Tranströmer / Hemligheter på vägen (1958)

Vertaling deur De Waal Venter (Uit: Geheime op die weg)

 

NOTA: ‘n Volledige bundel vertaalde verse van Tranströmer kan hier gelees word.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← De Waal Venter. “Om ‘n lokkende taal te praat”
De Waal Venter. “Drie-uur” →

2e gedagtes oor “De Waal Venter. Huldeblyk aan Tomas Tranströmer (15 April 1931 – 26 Maart 2015)”

  1. carina van der walt says:
    1 April 2015 at 09:41

    REISFORMULES

    V

    Op weg door het langgerekte duister. Koppig glanst
    mijn polshorloge met het gevangen insect van de tijd.

    De volle coupé staat stijf van de stilte.
    In het donker stromen de weilanden voorbij.

    Maar de schrijver is halverwege zijn beeld
    en reist daar, zowel adelaar als mol.

    [Thomas Tranströmer
    uit: De herinneringen zien mij(2002)
    vertaling Bernlef]

    Reply
  2. De Waal Venter says:
    1 April 2015 at 08:17

    Dit lyk of die skakel nie werk nie. Ander vertaalde gedigte van Tranströmer kan hier gelees word: https://spaansafr.wordpress.com Klik op “Sweeds” bo aan die bladsy, en dan “Tomas Tranströmer.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Uitnodiging: DJ Opperman-gedenklesing
  • Anzé Bezuidenhout. Jy is klip
  • Betani Wiese. Invers
  • Digtersprofiel: Driekie Grobler

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Nini Bennett-Moll in gesprek met Joan Hambidge9 October 2026

    Dank aan Nini veral vir die insigryke vrae en aan almal: Die digkuns moet gesprekke voer en nuwe digters en…

  2. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Jy is klip9 October 2026

    Baie dankie Versindaba, ek waardeer die blootstelling en plasing

  3. Clarence Botha on Joan Hambidge en Dietloff van der Berg in gesprek oor “Apofatiese lens”9 October 2026

    Baie insiggewende en leersame gesprek wat ek waardeer het.

  4. Amanda Ahave De Meillon on Anzé Bezuidenhout. Grense van die wentelbaan8 October 2026

    Ek voel jou woorde in my hart. Soos net jy kan!

  5. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. granaat-gebed in die Karoo8 October 2026

    Hierdie gedig beskryf n rou erkentenis van menslike swakheid en totale afhanklikheid. Puik gedoen Pierce!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d