Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
20 April 201728 June 2018

Bibi Slippers. Gesprekke met Loftus Marais & Shirmoney Rhode

Loftus Marais

In die bed met Bibi (Via): videos om na te speur:

 

http://indiebedmetbibi.com/blog/2017/4/11/die-hele-storie-langer-onderhoud-met-loftus-marais

 

 

*

(Hier is ook ‘n langer onderhoud met Shirmoney: http://indiebedmetbibi.com/blog/2017/4/11/die-

Shirmoney Rhode

hele-storie-langer-onderhoud-met-shirmoney-rhode

 

 

 

 

 

*

April 11, 2017  :Colette Bryce: ‘n vertaling deur Loftus Marais.

 

DIE GEDIG-GOGGA

 

is ’n klontjie maanbleek dier

in deurskynende dun vel gebind

papiererig soos filo-deeg

patrone vingerafdrukfyn

is sonder ’n gesig of kenmerke

’n oor of oog of snoet

het agt kort wortelagtige

tentakels, of dalk voelers, rof

soos kneukels gemmer

vóór so saamgebondel om te voel

 

onsigbaar vir die blote oog

monsteragtig in mikroskopie

dis lief vir beddens van bemindes

banke, kussings, milde diep duvet

en hy eet, vier fees

op mense-ergernis en skilfers

en is so bly, tevrede

wanneer hy kan smul op

liefde se gestrooide afgedopte hulsels

daardie mikro-detritus van lus

 

(Oorspronklike gedig deur Colette Bryce – Vertaling deur Loftus Marais)

 

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nuwe publikasie: Nomme 20 Delphi Straat (Shirmoney Rhode)
Nuwe publikasie: Jan, Piet, Koos en Jacob (Loftus Marais) →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d