Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
30 January 2019

Die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie 2019

DIE INGRID JONKER-PRYS VIR AFRIKAANSE POËSIE 2019

Digters of hul uitgewers word uitgenooi om in te skryf vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie van 2019.

Voltooi asb die aangehegte inskrywingsvorm en besorg dit saam met drie eksemplare van ‘n Afrikaanse debuut-digbundel wat in die jare 2017 en 2018 verskyn het en volgens die reglement* vir die Ingrid Jonker-prys in aanmerking kom, aan:

 

Die Ingrid Jonker-pryskomitee

P/a Protea Boekwinkel

Bergzicht Plaza

Andringastraat

Stellenbosch

7600

Stuur asseblief ook die inskrywingsvorm aan die sameroeper van die komitee, Ronel de Goede (Foster), by: rf@sun.ac.za

Let asb op dat die Protea Boekwinkel slegs as ontvangspunt van die bundels dien. Navrae moet nie aan Protea gerig word nie, maar aan Ronel de Goede. Die komitee is groot dank verskuldig aan die Protea Boekwinkel.

Die sluitingsdatum vir voorleggings is 28 Februarie. Die kortlys sal teen 15 Junie bekend gemaak word en die wenner sal op 1 Julie aangekondig word. Prysoorhandiging sal in September by die Tuin van Digters in die Breytenbach-sentrum in Wellington geskied.

* Die reglement verskyn hier op Versindaba se webblad.

——————————————————————

Ingrid Jonker-prys

Inskrywingsvorm 2019

(vir Afrikaanse digbundels met ‘n ISBN wat in 2017 of 2018 gepubliseer is)

 

Lees asb die reglement* deur om seker te maak dat u bundel kwalifiseer.

 

Digter: Van en naam: ………………………………………………………………………………………………..

 

Bundeltitel: ……………………………………………………………………………………………………………….

 

………………………………………………………………………………………………………………………………….

 

ISBN: ………………………………………………………………………………………………………………………….

 

Uitgewer: …………………………………………………………………………………………………………………..

 

Kontakbesonderhede:

E-posadres van uitgewer: ………………………………………………………………………………..

Telefoon-/selnommer van uitgewer: ……………………………………………………………….

E-posadres van digter: ……………………………………………………………………………………..

Telefoon-/selnommer van digter: ………………………..…………………………………………..

 

Hierdie inskrywingsvorm moet saam met drie eksemplare van u bundel besorg word aan:

 

Die Ingrid Jonker Pryskomitee

P/a Protea Boekwinkel

Bergzicht Plaza

Andringastraat

Stellenbosch

7600

 

Stuur asseblief ook die inskrywingsvorm aan die Sameroeper van die komitee, Ronel de Goede, by: rf@sun.ac.za

 

Let asb op dat die Protea Boekwinkel slegs as ontvangspunt van die bundels dien. Navrae moet nie aan Protea gerig word nie, maar aan Ronel de Goede. Die komitee is groot dank verskuldig aan die Protea Boekwinkel.

 

Die sluitingsdatum vir inskrywings is 28 Februarie.

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Reglemente vir die Ingrid Jonker-prys
Persverklaring: Wenner van die Ingrid Jonker-prys →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d