Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
24 November 201917 January 2020

Nini Bennett. Dankie, Leonard

 

The Goal

 

I can’t leave my house

Or answer the phone

I’m going down again

But I’m not alone

 

Settling at last

Accounts of the soul

This for the trash

That paid in full

 

As for the fall, it

Began long ago

Can’t stop the rain

Can’t stop the snow

 

I sit in my chair

I look at the street

The neighbor returns

My smile of defeat

 

I move with the leaves

I shine with the chrome

I’m almost alive

I’m almost at home

 

No one to follow

And nothing to teach

Except that the goal

Falls short of the reach

 

Leonard Cohen

 

“The goal” is ’n gedig wat met instrumentale dekor vir die eerste maal op 20 September 2019 op YouTube vertoon is. Wat natuurlik die vraag – en verwagting – na Leonard Cohen se postume album laat ontstaan het. En die meester het sy volgelinge nie terleurgestel nie: Thanks For The Dance is die laaste studio-album van dié Kanadese sanger en digter, en is vrygestel op 22 November 2019. Sy seun, Adam Cohen is die vervaardiger en het die CD  liefdevol byeengebring met verwerkings van topmusikante soos Daniel Lanois, Damien Rice, Jennifer Warner en Beck. Adam Cohen verdien al die akkolades wat na sy kant toe kom: as addendum tot You Want It Darker, bevat die album songs wat onmiskenbaar die Cohen-stempel dra – minder musiek, dalk, maar met ’n groter nadruk op die lirieke / poësie. Dit is een van Cohen se mees poëtiese albums nog.

 

Listen To The Hummingbird

 

Listen to the hummingbird

Whose wings you cannot see

Listen to the hummingbird

Don’t listen to me

 

Listen to the butterfly

Whose days but number three

Listen to the butterfly

Don’t listen to me

 

Listen to the mind of God

Which doesn’t need to be

Listen to the mind of God

Don’t listen to me

 

Listen to the hummingbird

Whose wings you cannot see

Listen to the hummingbird

Don’t listen to me

 

Leonard Cohen

 

Die omslag is swart, met goue letters wat aan ’n Bybel of testament herinner. Die finaliteit van afskeid resoneer in ’n dromerige, transendentale gang; die sensuele en spirituele word een.

Dis ’n sublieme testament. Dankie, Leonard.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nini Bennett. Voetstoots
Nini Bennett. Poësie en kontemporêre musiek: Van Koos du Plessis tot Danie du Toit →

1e kommentaar op “Nini Bennett. Dankie, Leonard”

  1. Hendrik Botha says:
    28 November 2019 at 12:15

    Dankie. Goeie resensie van ‘n besonderse album.
    Daar was ‘n tyd in my lewe wat ek alle musiek kon waardeer, solank dit Leonard Cohen was wat dit gesing het.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid
  • Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose
  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d