Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
4 September 2026

Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Spiraal

Margaret Cordier-Biermann

Verse wat inwaarts wentel, na die ontwakende mens. SPIRAAL is Margaret Cordier-Biermann se tweede Afrikaanse digbundel, ná haar debuut BUIGBREEK (Cordis Trust, 2021).
In een-en-vyftig gedigte, verdeel in vyf afdelings, wentel die bundel inwaarts — van die kosmiese spiraal van die skepping na die enkele mens wat ontwaak, van seestrome en DNS na die tydgees van kunsmatige intelligensie. Dwarsdeur dra die bundel één oortuiging: dat barmhartigheid uiteindelik oor oordeel triomfeer.

SPIRAAL staan in die Afrikaanse tradisie van die “religieuse vreugde in die aardse” — dié van T.T. Cloete en Sheila Cussons — waar wetenskap en geloof mekaar deurweef eerder as om teenoor mekaar te staan.

Oor die digter

Margaret Cordier-Biermann is ’n onafhanklike navorser, Afrikaanse digter en skrywer, woonagtig in Queanbeyan, NSW, Australië. Sy voltooi ’n BA-graad aan UNISA (Kriminologie en Sielkunde) en woon die Potchefstroom Skryfskool by (2019). Buigbreek is op RSG uitgesaai. Haar gedigte verskyn in verskeie bloemlesings — onder meer Gelykmaker (Cordis Trust), Genootskap vir Afrikaans, 2019, Flikkergram (Naledi) en Onthou is die dag wat breek(Naledi)

 

[Naledi. 2026. SAGTEBAND. FORMAAT: 213 X 137 mm. PRYS: R275.00. 76 BLADSYE. ISBN 9781997476528]

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal
  • Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel
  • Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III
  • Nuwe Bundel. Jeanne Henning Els: Vlerke is vir vlieg
  • Johann Lodewyk Marais. Saterdagaand

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d