Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
21 January 2020

Uitnodiging aan digters: Gedigte oor Shaka

Beste digter

Ek werk aan ’n prestige publikasie getitel “Die invloed van Shaka op kuns, literatuur en die samelewing”, wat op 14 November 2020 gaan verskyn. Shaka is volgens oorlewering in ongeveer 1781 gebore en het in 1828 gesterf. Hy het in sy leeftyd daarin geslaag om ʼn klomp stamme te verslaan en sy magsposisie oor ʼn militêr magtige volk uit te brei. As militêre despoot het hy ingrypende invloed op sowel militêre as politieke gebied in Suider-Afrika gehad. Oor Shaka bestaan daar uiteenlopende sienings in die geskiedenis en literatuur. Die letterkundige en historikus Dan Wylie, kunshistorikus Elza Miles, digter en letterkundige Johann Lodewyk Marais en politieke wetenskaplike Jabulani Sithole is genooi om vir die beoogde publikasie bydraes oor Shaka in die geskiedenis, kuns, literatuur en samelewing te lewer. Ons het besluit om ook prominente Afrikaanse en isiZulu digters te nooi om gedigte oor Shaka te skryf vir insluiting in die publikasie. Ons hoor graag nie later nie as 31 Januarie 2020 of jy ʼn Afrikaamse gedig tot die bundel sal bydra. Alle gedigte moet ons voor of op 31 Maart 2020 bereik. Stuur asseblief jou antwoord aan my:

Wouter Gildenhuys (gildenhuys.wouter@gmail.com)OF

Johann Lodewyk Marais (montpelaam@gmail.com).

Met vriendelike groete
Wouter Gildenhuys (Projekkoördineerder)
Tel. 083 628 0860

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d