Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
21 October 2020

Amano Tadashi. Vertaling in Afrikaans

 

 

 

 

Amano Tadashi .* Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws

 

Die filosoof

 

‘Doodgaan is ‘n eenvoudige saak’

sê die ou Chinees met die lang baard

‘as jy eers Taoïsme verstaan.’

 

Arme koulike ongetroude man wat ek is,

ja, ek stem saam, jy’s honderd persent reg.

Laat ek jou hand skud.

 

Indien dit winter was,

met ‘n goeie vuur wat in die stoof dreun,

en as ‘n opgeruimde vrou vir my

‘n tweede bak bredie geskep het,

sou ek met graagte wou filosofie praat,

met ‘n bespreking van Taoïsme en die dood.

 

Ja, ou maat,

ek sou dan jou hand geskud het.

 

***

 

The Philosopher

 

‘Dying’s a simple matter’

said the long-bearded old Chinese

‘once you understand Taoism.’

 

Poor chilly bachelor that I am,

yes, I agree, you’re absolutely right.

Let me shake you by the hand.

 

If it were winter,

a good fire blazing in the stove,

and if a cheerful wife were serving me

my second bowl of goulash,

then I should love to talk philosophy,

discussing Taoism and death.

 

Yes, mate,

I’d shake you by the hand then.

 

Uit: Guest, Harry and Guest, Lynn and Kajima Shôzô (eds. and trs.). 1972. Post-War Japanese Poetry. Harmondsworth: Penguin Books (pp.39-40).

 

*Amano Tadashi (1909-1993) was ‘n Japannese digter van Kioto.

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Albert Arnold Scholl. Vertaling in Afrikaans
Moushegh Ishkhan. Vertaling in Afrikaans →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d