Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
17 November 20203 February 2021

Breyten Breytenbach. Vertaling in Engels

 

Versindaba prys vir vertaalde gedigte (5)

 

Breyten Breytenbach. Vertaling van Afrikaans in Engels. Vert. deur Bester Meyer.

 

4.5 it is called grieving for the present

“Longing for ancient times and grieving for the present,

my heart is exhausted”

-Ryokan, “Reading the ‘Record of Eihei Dõgen’”

 

now you know what it is

to move onto death:

that everything and everyone and this and that

those here whom you have loved

without being aware of it

had to die

whilst you were still living

 

and now returning in music

the slightest leaf’s movement

between the look and the see

the rim of a slip-smile

over the craziness of life

 

now you know how it is

to move through this life:

that everything and everyone and this and that

that that there—the one whom you love

is not aware of it, but is aware

that they would live

whilst you are still dying

 

***

 

4.5 it is called grieving for the present

“Longing for ancient times and grieving for the present,

my heart is exhausted”

-Ryokan, “Reading the ‘Record of Eihei Dõgen’”

 

nou weet jy wat dit is

om dood te gaan:

dat alles en almal en dit en dié

hier vir wie jy lief was

sonder om daarvan bewus te wees

moes sterwe terwyl jy nog leef

 

en nou terugkom in musiek

die effense blaarbeweging

tussen kyk en sien

die randjie van ʼn gliplag

oor die malligheid van lewe

 

nou weet jy hoe dit is

om te lewe:

dat alles en almal en dit en dié

daardie daar vir wie jy lief is

nie daarvan weet nie maar wéét

hulle sal lewe terwyl jy nog sterf

 

Bronverwysing:

Breytenbach, B. 2019. op weg na kû. Human & Rousseau.

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Magmoed Darwiesj. Vertaling in Afrikaans
Kahlil Gibran. Vertaling in Afrikaans →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d