Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
25 November 20205 February 2021

David Whyte. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (25)

 

David Whyte. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Elza Lorenz.

 

Dan sou ek

 

Dan sou ek word soos die

malmens wat hardloop om die maan

in die venster sien,

 

die valk

wat ek die afgrond sien afteken

bokant die rivier.

 

Ek sou die man wees

wat ek heeltyd gejaag

en eindelik gevang het.

 

Ek sou al my intuisies wees

en al my begeertes

en dan sou ek loop,

stadig met die trappe af

asof in wit geklee

en in die water

inwaad

vir ‘n tweede doop.

 

Ek sou wees soos een

wat  sy liefde

nie kan wegsteek nie

maar my vreugde sou gewoon word,

en allerdaags

 

en soos ‘n minnaar

sou ek uitvind

presies hoe dit is

om die gelukkigste

die enigste in die skepping te wees

wat werklik verstaan

hoe naby

 

hoe ek net ‘n haarbreedte

van sterwe is.

 

***

 

Running to see the moon

David Whyte 

                                  

 I will have become like

the madman running

to see the moon

in the window,

 

the hawk

I saw tracing the cliff edge

above the river.

I will be the man

I have pursued all along

and finally caught.

 

I will be

all my intuitions

and all my desires

and then I will walk

slowly down the steps

as if dressed in white

and wade into

the water

for a second baptism.

 

I will be like

someone who cannot

hide their love

but

my joy will

become ordinary

and everyday

 

and like a lover

I will find out

exactly what it is like

to be the happiest,

the only one in creation

to really understand

how much,

 

I’m just a hair’s breadth

from dying.

 

Bronverwysing:

https://palacegatecounsellingservice.wordpress.com/2018/03/05/i-will-have-become-david-whyte/

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Elza Lorenz. Vertaling in Afrikaans
John O’Donohue. Vertaling in Afrikaans →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d