Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
25 November 20205 February 2021

Elza Lorenz. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (24)

 

Elza Lorenz. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Elza Lorenz.

 

Op tagtig

                                   

In die binneland kronkel paaie

op hulself terug die ou jaar in

as ons weer moet glasies klink

met gekerriede praatjies

en rooiwyn

vroeg saans onthou ons nog

en meer

sodra die vel koel en glad word.

 

Ma se hart wen terug

na ou wysies

-psalms en koormusiek

in haar kamers –

vloeiend uit haar weduweeskruik;

 

demone deins terug

voor die pantserskild

van haar-en-haar-Here.

Pyn lewe in haar linkerbors

maar boggelskadu’s

moet ver bly;

sy, met bewerige stemlantern,

in die Lig.

 

My plooie is diep om die mond –

Trek al meer op jou pa, meen sy.

toe sy verlief geraak het

lank gelee

en die dat sy so lief is vir my

(‘n vreemde stilte

loop vol met die soetwyn

van haar tong)

 

terwyl ek skurwe voete invryf

en deftige ou gekispakte woorde

stadig uitroei op die donker see;

die lieflike poorte reeds in sig.

 

***

 

Turning eighty

Elza Lorenz

 

Inland roads wind

back upon themselves and the old year

as we raise glasses to toast

with red wine

and repartee.

By evening we unpack

moth-balled memories

when cool has settled on the skin

 

Ma’s heart rewinds to old memories

– hymns and choral music

in her chambers –

flowing from her widow’s cruse;

demons skulk back from the armoured

shield of her-and-her-Lord.

Arrows of fear pierce her left breast

but bent shadows

must remain far

while she ever seeks

the Light

with lantern, humming

 

creases carve paths for my mouth –

Looking more and more like Pa, she says

when she fell in love

so long ago

(filling a strange silence

with sweet dessert wine

from her tongue)

 

while I rub the calloused feet

and limping old words in their Sunday best

row slowly on dark waters

towards those lovely distant gates

 

Bronverwysing:

Lorenz, Elsa. 2001. Issues in English studies in Southern Africa Vol. 6 (1). Pretoria: UNISA.

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

David Whyte. Vertaling in Afrikaans →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d