Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
25 November 20205 February 2021

Hans Magnus Enzensberger. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (23)

 

Hans Magnus Enzensberger. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws.

 

aanwysing aan sisyphus

 

wat jy doen, is uitsigloos. goed:

jy het dit al begryp, gee dit toe,

maar berus jou nie daarin nie,

man met die klip. niemand

bedank jou nie; kalklyne –

die reën lek hulle verveeld op –

merk die dood af. wees nie

te gou bly nie, die uitsiglose

bied nie ‘n loopbaan nie. hulle

tragiek maak omgeruilde kinders, voëlverskrikkers,

waarsêers eie met mekaar. swyg,

praat ‘n woord met die son,

terwyl die klip rol,

verkwik jou egter nie met jou magteloosheid nie,

maar vergroot met ‘n honderd kilogram

die woede in die wêreld, met ’n grein.

daar heers ‘n gebrek aan manne

wat die hopelose doen, stom

die hoop soos gras uittrek,

hul gelag, die toekoms, rol

hul woede op teen die berge uitrol.

 

***

 

anweisung an sisyphos

Hans Magnus Enzensberger

 

was du tust, ist aussichtslos. gut:

du hast es begriffen, gib es zu,

aber finde dich nicht damit ab,

mann mit dem stein. niemand

dankt dir; kreidestriche,

der regen leckt sie gelangweilt auf,

markieren den tod. freu dich nicht

zu früh, das aussichtslose

ist keine karriere. mit eigner

tragik duzen sich wechselbälge,

vogelscheuchen, auguren. schweig,

sprich mit der sonne ein wort,

während der stein rollt, aber

lab dich an deiner ohnmacht nicht,

sondern vermehre um einen zentner

den zorn in der welt, um ein gran.

es herrscht ein mangel an männern,

das aussichtslose tuend stumm,

ausraufend wie gras die hoffnung,

ihr gelächter, die zukunft, rollend,

rollend ihren zorn auf die berge.

 

 

(den Stein ins Rollen bringen: om iets te begin; die bal aan die rol sit)

 

Bronverwysing:

Enzensberger, Hans Magnus. 1981.  Verteidigung der Wölfe: Gedichte. Berlin: Suhrkamp Verlag (p.74).  

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← H.C. ten Berge. Vertaling in Afrikaans
Maram Al-Massri. Vertaling in Afrikaans →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d