Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
23 November 20205 February 2021

H.C. ten Berge. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (17)

 

H.C. Ten Berge. Vertaling van Nederlands in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws.

 

Het die tyd of die hart meermale stil gaan staan

 

Het die tyd of die hart meermale stil gaan staan,

het jou verbaasde oë

aangedaan geword of is uitgesteek,

moes die gemeste spaarvarkies stukkendgekap word

om die slaghuis van Beëlsebul te finansier

 

Te veel hongertogte was sigbaar op die horison

 

Tyd was ongekend en nouliks te ervaar,

soms ‘n duistere deurgang

as jy van ‘n slepende kwaad, ‘n luukse

vreemdsoortige leed

of ‘n noodlottige fees genees het.

Die aarde ‘n misterie, oop,

wondbaar,

ondeurgrondelik

 

Tyd ‘n stilstaande uurwerk het die ewige hede aangedui,

trapmeul en wiel

van avontuur

alles het om dieselfde gedraai,

alles het duursaam gelyk

en niks het verstryk nie

 

Jy het deel uitgemaak van ‘n groter liggaam

wat sigself in seisoene en gestaltes laat benoem het.

‘To make Cosmos’ het ‘n meester geskryf.

‘Bring die moontlike tot stand’

 

Om dit te herwin, sodat jy kan genees

van die een wat jy nie is nie

en jy die pad na die verdwene bergkristal weer kry –

 

***

 

Stond de tijd of het hart dikwijls stil

 H.C. ten Berge

 

Stond de tijd of het hart dikwijls stil,

werden je verbaasde ogen

aangedaan of uitgestoken,

moesten de gemeste spaarvarkens kapotgeslagen

om het slachthuis van Beëlzebub te financieren

 

Te veel hongertochten waren zichtbaar aan de horizon

 

Tijd was ongekend en nauwelijks ervaren,

soms een duistere passage

waar je van een slepend kwaad, een luxueus

vreemdsoortig leed

      of een noodlottig feest genas.

De aarde een mysterie, open,

wondbaar,

ondoorgrondelijk

 

Tijd een stilstaand uurwerk dat op eeuwig heden wees,

tredmolen en rad

van avontuur

waar alles om hetzelfde draaide,

alles duurzaam leek

en niets verliep

 

Je maakte deel uit van een groter lichaam

dat zich in seizoenen en gestalten liet benoemen.

‘To make Cosmos’ schreef een meester.

‘Breng het mogelijke tot stand’

 

Dat te herwinnen, opdat je geneest

     van degene die je niet bent

en je het pad naar het verdwenen bergkristal hervindt –

 

 

Bronverwysing:

Ten Berge, H.C. 2006. Het vertrapte mysterie: Gedichten. Amsterdam: Athenaeum-Polak & Van Gennep (p.26).   

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Denise Levertov. Vertaling in Afrikaans
Hans Magnus Enzensberger. Vertaling in Afrikaans →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d