Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
8 December 20205 February 2021

e.e.Cummings. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (42)

 

e.e. cummings. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Eduan Naudé.

 

mag ek voel sê hy

 

mag ek voel sê hy

(ek sal gil sê sy

net vir nou sê hy)

dis lekker sê sy

 

(mag ek vat sê hy

hoeveel sê sy

baie sê hy)

ja wat sê sy

 

(kom ons gaan sê hy

nie te ver sê sy

wat’s te ver sê hy

waar jy is sê sy)

 

mag ek bly sê hy

(hoe dan sê sy

soos dit sê hy

as jy soen sê sy

 

mag ek skuif sê hy

is dit liefde sê sy)

as jy wil sê hy

(maar jy sondig sê sy

 

dis die lewe sê hy

maar jou vrou sê sy

nou sê hy)

eina sê sy

 

(hemels sê hy

hou aan sê sy

ag nee sê hy)

stadig sê sy

 

(kkkoomm?sê hy

ummm sê sy)

jy is perfek!sê hy

(jy is Myne sê sy)

 

 

***

 

 

may i feel said he

E.E. Cummings

 

may i feel said he

(i’ll squeal said she

just once said he)

it’s fun said she

 

(may i touch said he

how much said she

a lot said he)

why not said she

 

(let’s go said he

not too far said she

what’s too far said he

where you are said she)

 

may i stay said he

(which way said she

like this said he

if you kiss said she

 

may i move said he

is it love said she)

if you’re willing said he

(but you’re killing said she

 

but it’s life said he

but your wife said she

now said he)

ow said she

 

(tiptop said he

don’t stop said she

oh no said he)

go slow said she

 

(cccome?said he

ummm said she)

you’re divine!said he

(you are Mine said she)

 

Bronverwysing:

Cummings, e.e. (G. J. Firmage, Ed.) 1994. may i feel said he. Complete Poems: 1904-1962. New York: Liveright.

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← e.e. cummings. Vertaling in Afrikaans

1e kommentaar op “e.e.Cummings. Vertaling in Afrikaans”

  1. Waldemar Gouws says:
    14 December 2020 at 19:59

    Oor die klankmatige relevansie van die digter se van by die eksplisisiete waardering van hierdie teks moet ek miskien niks sê nie. Maar anders as met spinasie, is sy herkoms waarskynlik heilig.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille

Nuutste bydraes

  • Krige Visser. Aantrekkende naak
  • Digtersprofiel: Lucie Möller
  • Joan Hambidge. Nog in my laaste woorde
  • Gedigkompetisie: Praat ’n slag (weer) met N.P. van Wyk Louw en/of sy grootwordwêreld!
  • Jeanne Henning Els. noodgeval

Nuutste kommentaar

  1. Johann Lodewyk Marais on Johann Lodewyk Marais. Blesbok10 June 2026

    Dankie, Joan. As kind het ek dikwels gesien hoe van die boere om ons met blesbokke boer. Nou en dan…

  2. Piet van Rooyen on Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”6 June 2026

    Lyk my dis wat gebeur as 'n kabouter by Kunsmatige Intelligensie inklouter!

  3. Karin on C Fritze. Oorskot van die dag6 June 2026

    Ek verwonder my altyd aan hoe digters en skrywers se gedagtes ver paaie loop om sulke aangrypende gedigte en stories…

  4. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

  5. Joan Hambidge on Johann Lodewyk Marais. Blesbok2 June 2026

    Pragvers Johann. Maak 'n bundel hiervan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d