Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
13 December 20205 February 2021

Ricardo Reis. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (48)

 

Ricardo Reis. Vertaling van Portugees in Afrikaans. Vert. deur De Waal Venter.

 

Die gode gee niks meer as die lewe nie.

 

Die gode gee niks meer as die lewe nie.

Laat ons dan alles verwerp wat ons oplig

na asemlose hoogtes, ewig maar sonder blomme.

Al wat ons hoef te aanvaar, is wetenskap,

en so lank die bloed in ons fonteine nog pols

en liefde nie verskrompel nie,

laat ons aangaan,

soos glas lig-deurskynend

druppelend in die treurige reën,

warm gebak in die son,

effens weerkaatsend.

 

***

 

Não consentem os deuses mais que a vida.

Ricardo Reis (Fernando Pessoa)

 

Tudo pois refusemos, que nos alce

            A irrespiráveis píncaros,

            Perenes sem ter flores.

 

Agtergrond:

 

Ricardo Reis is een van die belangrikste heteronieme van Fernando Pessoa. Hy het in heeltemal ’n ander styl as die ander heteronieme asook Pessoa self geskryf. In “Poetry International” is daar die volgende aantekening:

 

Ricardo Reis

 A physician and classicist, whom Pessoa defined as a “Greek Horace writing in Portuguese”, Ricardo Reis composed metered, non-rhyming odes about the vanity of life and the need to accept our fate. He was born in 1887 in Oporto, which became the focal point of the surviving monarchist forces after the founding of the Portuguese Republic, in 1910. In 1919 the monarchists took control of Oporto but were forthwith defeated, at which point Reis, a royalist sympathizer (his last name means ‘kings’), fled to Brazil, where he presumably lived out the rest of his days, though there is, among the thousands of papers left by Pessoa at his death, an address for a Dr. Reis in Peru.

 

Bronverwysing:

 Poetry International Archives. poetryinternational.org

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Charles Baudelaire. Vertaling in Afrikaans
Pierre Reverdy. Vertaling in Afrikaans →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d