Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
4 January 20214 February 2021

Aleksander Wat. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (59)

 

Aleksander Wat. Vertaling in Afrikaans via Richard Lourie se Engelse vertaling uit die Pools. Vert. deur Helize van Vuuren.

 

Japannese boogskiet

 

I

Die hand sê vir die snaar:

Gehoorsaam my.

 

Die snaar antwoord die hand:

Trek sterk.

 

Die snaar sê vir die pyl:

O pyl, vlieg.

 

Die pyl antwoord die snaar:

Versnel my vlug.

 

Die pyl sê vir die teiken:

Wees my lig.

 

Die teiken antwoord die pyl:

Hê my lief.

 

 

II

Die teiken sê vir die pyl, snaar, hand en oog:

Tat twam asi.

 

Wat in ‘n heilige tong beteken:

Ek is U.

 

 

III

(Voetnoot van ‘n Christen:

O Moeder van God,

 

hou wag oor die teiken, die boog, die pyl

en die boogskutter).

 

***

 

Japanese Archery

Aleksander Wat

 

      I

The hand tells the bowstring:

        Obey me.

 

The bowstring answers the hand:

        Draw valiantly.

 

The bowstring tells the arrow:

       O arrow, fly.

 

The arrow answers the bowstring:

       Speed my flight.

 

The arrow tells the target:

       Be my light.

 

The target answers the arrow:

       Love me.

 

 

    II

The target tells arrow, bowstring, hand and eye:

       Tat twam asi.

 

Which means in a sacred tongue

       I am Thou.

 

 

   III

(Footnote of a Christian:

        O Mother of God,

 

watch over the target, the bow, the arrow

       and the archer).

 

(Uit die Pools vertaal deur Richard Lourie.)

 

 

Bronverwysing:

 WITH THE SKIN. Poems of Aleksander Wat. 1989. Reds. & vertalers Czeslaw Milosz & Leonard Nathan (tensy, soos hierbo, anders aangedui). New York: Ecco pers.

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Emily Dickinson. Vertaling in Afrikaans
Mazisi Kunene. Vertaling in Afrikaans →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d