Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
28 December 20204 February 2021

Emily Dickinson. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (54)

 

Emily Dickinson. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Helize van Vuuren.

 

Die Tint wat ek nie kan vat

 

Die Tint wat ek nie kan vat—is beste—

Die Kleur te ver weg

Om in Basaar te wys

‘n Ghienie vir ‘n Kyk—

 

Die fyn—ontasbare Vertoning—

Wat voor die oog pronk

Soos Cleopatra & Kie—

Herhaal—in die lug—

 

Momente van Regeer

Wat in die siel gebeur

En dan in Onvrede laat

Te verwonderlik—om oor te praat—

 

Die gretig kyk—na Landskappe—

As sou hul pas verduister het

Een of ander Geheim—wat gedruk

Het soos waens—in die onderhemp—

 

Die Gepleit van die Somer—

Die ander Poets—van Sneeu—

Wat misterie kussing met Tulle,

Uit vrees die Eekhorings—weet,

 

Hul Onbevatlike maniere—spot ons—

Tot die gefopte Oog

Hovaardig sluit—in die Graf—

Nog ‘n manier—van sien—

 

 ***

 

The Tint I cannot take

 

The Tint I cannot take—is best—

The Color too remote

That I could show it in Bazaar—

A Guinea at a sight—

 

The fine—impalpable Array—

That swaggers on the eye

Like Cleopatra’s Company—

Repeated—in the sky—

 

The Moments of Dominion

That happens in the Soul

And leave it with a Discontent

Too Exquisite—to tell—

 

The eager look—on Landscapes—

As if they just repressed

Some Secret—that was pushing

Like Chariots—in the Vest—

 

The pleading of the Summer—

That other Prank—of Snow—

That Cushions Mystery with Tulle,

For fear the Squirrels—know,

 

Their Graspless manners—mock us—

Until the Cheated Eye

Shuts arrogantly—in the Grave—

Another Way—to see—

 

Bron:

Dickinson, Emily. Complete poems

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Osip Mandelstam. Vertaling in Afrikaans
Aleksander Wat. Vertaling in Afrikaans →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d