Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
9 January 20214 February 2021

Friedrich Hölderlin. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (72)

 

Friedrich Hölderlin. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Elisabeth Hentschel.

 

Lewenshelfte

 

Met geel pere
En wilde rose
Hang die land in die meer.
En julle, lieflike swane,
Dronk van soene,
Jul steek jul hoofde
In die heilig-heldere water.

Maar, as dit winter word, waar vind
Ek dan die blomme, en waar
Die sonskyn
En die skadu van die aarde?
Die mure staan
Sprakeloos en koud, in die wind
Klater die weerhane.

 

***

 

Hälfte des Lebens

Mit gelben Birnen hänget
Und voll mit wilden Rosen
Das Land in den See,
Ihr holden Schwäne,
Und trunken von Küssen
Tunkt ihr das Haupt
Ins heilignüchterne Wasser.

 

Weh mir, wo nehm ich, wenn
Es Winter ist, die Blumen, und wo
Den Sonnenschein,
Und Schatten der Erde?
Die Mauern stehn
Sprachlos und kalt, im Winde
Klirren die Fahnen.

 

Bronverwysing:

Hölderlin, Friedrich. 1953. Sämtliche Werke. 6 Bände, Band 2, Stuttgart: Kohlhammer Verlag

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Rainer Maria Rilke. Vertaling in Afrikaans
Herman Hesse. Vertaling in Afrikaans →

3e gedagtes oor “Friedrich Hölderlin. Vertaling in Afrikaans”

  1. Annora Eksteen says:
    13 January 2021 at 11:50

    Dit is vir my ook alles pragtig die vertalings. Wie van ons kan nie terugdink aan die geel pere en die wilde rose en daai dronk van soene… en dan stap die ‘tand des tyds’ aan.

    Reply
  2. Versindaba says:
    11 January 2021 at 18:42

    De Waal, ek wil met jou saamstem! Veral gedigte uit die Europese Romantiek mag vir moderne lesers cliché-agtig en oordrewe sentimenteel klink, maar dit is inderdaad hoe dié digters geskryf het en dit was destyds die mode.
    Marlies Taljard

    Reply
  3. De Waal Venter says:
    11 January 2021 at 15:59

    Elkeen van die vertaalde gedigte in die Vertaalwedstryd is iets besonders. Ek kies sommer blindweg tussen die bondel in en kom af op die vertaling van die Hölderlin-gedig.

    Daar is pragtige woordkeuses in Afrikans: “heilig-heldere water” en “Dronk van soene”.

    Dit is interessant om te sien dat die vertaler woorde kies ietwat uit die deftige oude doos om te pas by die waardige (Romantiek?) van Hölderlin se styl: “hoofde, vind en skadu”.

    En julle, lieflike swane,
    Dronk van soene,
    Jul steek jul hoofde
    In die heilig-heldere water.

    Maar, as dit winter word, waar vind
    Ek dan die blomme, en waar
    Die sonskyn
    En die skadu van die aarde?
    Die mure staan
    Sprakeloos en koud, in die wind
    Klater die weerhane.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d