Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
10 January 20214 February 2021

Boerneef. Vertaling in Engels

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (73)

 

Boerneef. Vertaling van Afrikaans in Engels. Vert. deur René Bohnen.

 

My fipple flute is made of palisander wood

that is why it sounds so rosewood reedy

and why my playing leaves you cold

one thing or another is always being othered

I am not in the least bit bothered

if palisander tongue is never understood

 

My palisandrhyme is a palimpsest

(why do you roll your eyes

I know I concoct these things)

even though it is not classic

or made of parchment

my palisandrhyme is a palimpsest

cross out scrape clean and try again

oh so close but no cigar

damn how does one crack it

with such an unruly palimpsest

 

On these same streets in this very place

a great poet sauntered and sang

his instrument was a simple banjo

buchu herbs and tiger aloe his enchantment

with iridescent foam from stormy seas

to strengthen the mojo

he did so love our Boland after all

For keepsakes and ditties I thank him

on this dark flute of reedy rosewood

 

***

 

My blokfluit is van palissanderhout   

daarom speel hy so palissander       

en laat my fluitspel julle koud           

die een bly tog maar anders as die ander  

ek trek my dit nie die in die minste aan     

as niemand palissandertaal verstaan      

 

My palissandryn is ‘n palimpses                

(vir wat roep jy so boontoe                        

ek weet ek maak die goed mos self)        

al is hy nie klassiek nie                             

ook nie van perkament nie                       

my palissandryn is ‘n palimpses               

krap uit en dood perbeer dan weer           

dis amper maar nog ver van amsterdam    

verdomp hoe kry ‘n mens dit pastersteek  

met so ‘n weerstrewige palimpses              

 

Langs hierdie selfde strate op hierdie einste plek  

het ‘n groot digter loop en slampamper                 

eensnaarramkietjie was sy instrument                   

boegoe en kanniedood sy oorpaljas                     

met reënboogskuim van storremsee                    

om krag aan die paljas te gee                              

hoe het hy tog ons Boland liefgehad                     

ek dank hom vir polfyntjie en slampamper          

met hierdie donker fluit van palissander  

 

Bronverwysing:

BOERNEEF: Palissandryne, p 89 uit “Boerneef: Versamelde poësie” 1985, Tafelberg.

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Jericho Brown. Vertaling in Afrikaans

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d