Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
9 December 20205 February 2021

Jericho Brown. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (44)

 

Jericho Brown. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur René Bohnen.

 

Dupleks

 

‘n Gedig is ‘n huiswaartse gebaar.

Dit stel somber eise wat ek eien as my eie.

 

Onthou stel somberder eise as my eie:

My laaste liefste het ‘n wynrooi kar gehad.

 

My eerste liefde het ‘n wynrooi kar gehad.

Hy was blitsig en aaklig, so lank soos my pa.

 

Standvastig en aaklig was my lang pa

hard soos ‘n haelbui. Hy’t merke gelaat.

 

Motreën tref sag, maar laat sy eie merk

Soos die geluid van ‘n ma wat weer huil.

 

Soos die geluid van my ma wat weer huil,

Eindig geen toonval waar dit begin het nie.

 

Geen verslaande eindig hoe ons begin het nie.

‘n Gedig is ‘n huiswaartse gebaar.

 

***

 

Duplex

Jericho Brown

 

A poem is a gesture toward home.

It makes dark demands I call my own.

 

                Memory makes demands darker than my own:

                My last love drove a burgundy car. 

 

My first love drove a burgundy car. 

He was fast and awful, tall as my father.

 

                Steadfast and awful, my tall father

                Hit hard as a hailstorm. He’d leave marks. 

 

Light rain hits easy but leaves its own mark

Like the sound of a mother weeping again.

 

                Like the sound of my mother weeping again,

                No sound beating ends where it began. 

 

None of the beaten end up how we began. 

A poem is a gesture toward home. 

 

 Bronverwysing:

Brown, Jericho. 2019. The Tradition. London: Pan Macmillan

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Czeslaw Milosz. Vertaling in Afrikaans
Boerneef. Vertaling in Engels →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d