Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
11 January 20214 February 2021

Coral Bracho. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (77)

 

Coral Bracho vertaling van Spaans in Afrikaans. Vert. deur De Waal Venter.

 

Uit hierdie lig

  

Uit hierdie insnydende lig, soos ’n fyn

vlam,

die ewigheid. Uit hierdie aandagtige tuin,

uit hierdie skadu, die tyd,

en hy stel sy drumpel oop,

daar binne word dinge

gemagnetiseer.

Hulle soek dieper daarin af,

en gee hulle gestalte, bring hulle só na vore:

helder, volrond,

oorvloedig.

 

Vars, gevul met vreugdigheid,

met feestelike prag

van sterredieptes.

Solied en bepaald

bring hulle ruimte

en hulle oomblik, hulle bepaalde tuin

met hulle gevoelens. Soos presies geplaaste klippe

in ’n tuin. Soos verval afgeteken

op ’n tempel.

 

’n Deuropening, ’n sitplek,

die see.

Die diep wit

van die muur se veroudering. Die lyntjies

na die middelpunt.

 

Laat die tamarindeboom gloei

deur die digte nag.

Uit die beker val

die songeluide van water.

En die warm vastigheid van sy hande; laat die nag digter word,

die ontsaglike oorvloeiende nag, oor die diep oneindigheid,

sy heerlike

warmte.

 

Coral Bracho (gebore 1951 in Meksikostad) is ‘n Meksikaanse digter, vertaler en dokter in letterkunde.

 

Bracho is die wenner van die Aguascalientes National Poetry Prize in 1981 en ‘n Guggenheim-genootskap in 2000. Sy ontvang die 2004 Xavier Villaurrutia-toekenning vir haar boek, Ese Espacio, Ese Jardin.

 

***

 

Desde esta luz

Coral Bracho

 

Desde esta luz que incide, con delicada

flama,

la eternidad. Desde este jardín atento,

desde esta sombra.

Abre su umbral el tiempo,

y en él se imantan

los objetos.

Se ahondan en él,

y él los sostiene y los ofrece así:

claros, rotundos,

generosos.

 

Frescos llenos de su alegre volumen,

de su esplendor festivo

de su hondura estelar.

Sólidos y distintos

alían su espacio

y su momento, su huerto exacto

para ser sentidos. Como piedras precisas

en un jardín. Como lapsos trazados

sobre un templo.

 

Una puerta, una silla,

el mar.

La blancura profunda

desfasada

del muro. Las líneas breves

que lo centran.

 

Deja el tamarindo un fulgor

entre la noche espesa.

Suelta el cántaro el ruido

solar del agua.

Y la firme tibieza de sus manos; deja la noche densa,

la noche vasta y desbordada sobre el hondo caudal,

su entrañable

tibieza.

 

Bronverwysing:

Terceravia.MX. La lux y la lluvia de piel fugaz: poemas de Coral Bracho

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Pierre Reverdy. Vertaling in Afrikaans
Tomas Tranströmer. Vertaling in Afrikaans →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d