Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
13 January 20214 February 2021

Saaleha Idrees Bamjee. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (80)

 

Saaleha Idrees Bamjee. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Elmarie Viljoen-Massyn

 

Vlegsels

 

Dogtertjies word in die steek gelaat

deur ons wat geen

opsies aan hulle bied nie. Dink

aan die verspilling van ʼn vlegsel,

 

getrek en

geolie en

ge-Love-in-Tokyo.

 

God het aan ons die kennis

van ʼn skêr gegee.

Om te dink ek sou so vry kon wees

soos Abdul oorkant die straat.

 

***

 

Plaits

Saaleha Idrees Bamjee

 

We fail little girls by not

presenting them

with the alternatives. Think

of the waste that is a plait,

 

pulled and

oiled and

Love-in-Tokyo’d.

 

God handed down to us

the knowledge of scissors.

To think I could have been as free

as Abdul from across the road.

 

Bronverwysing:

Bamjee, Saleeha Idrees. “Plaits”, Zikr: Poems. Cape Town: Uhlanga, p. 35.

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

Gabeba Baderoon. Vertaling in Afrikaans →

2e gedagtes oor “Saaleha Idrees Bamjee. Vertaling in Afrikaans”

  1. Versindaba says:
    30 January 2021 at 20:09

    Saaleha, sodra die wenners van die kompetisie bekendgemaak is, sal die name van alle vertalers by hulle vertalings verskyn.

    Reply
  2. Saaleha Idrees Bamjee says:
    30 January 2021 at 16:13

    Thank you for uploading this wonderful translation. I’ve posted a recording of my reading the afrikaans here:

    https://soundcloud.com/saaleha-bamjee/vlegsels-saaleha-idrees-bamjee-vertaling-van-engels-in-afrikaans

    Let me know who the translator is so I can credit them.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise
  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop

Nuutste bydraes

  • Gerrit Theron. Die vuurhoutjie
  • Digtersprofiel: Jennifer Pape
  • Nuwe Bundel. Erwin Rode: om ’n Melkweg te skep
  • Bekendstelling: om ’n Melkweg te skep
  • Miel Vanstreels. Die somer van

Nuutste kommentaar

  1. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  2. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  3. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  4. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

  5. Joan Hambidge on Ilse van Staden. Die Dans24 August 2026

    'n Verruklike gedig. 'n Gesprek op soveel vlakke.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d