Episode 6 van Ek wou nog sê word Maandagaand 18 Januarie 2021 om 19:30 – 20:00 op VIA uitgesaai. Daar is ‘n heruitsending op 24 Januarie 2021 om 22:00.
In hierdie episode voer Daniel Hugo ‘n onderhoud met Fanie de Villiers en Nini Bennet resenseer Grondwater van Marlise Joubert.