Episode 7 van Ek wou nog sê word Maandagaand 25Januarie 2021 om 19:30 – 20:00 op VIA uitgesaai. Daar is ‘n heruitsending op 31 Januarie 2021 om 22:00.
In hierdie episode voer Daniel Hugo ‘n onderhoud met Antjie Krog en Joan Hambidge resenseer Die meeste sterre is lankal dood van Johann de Lange.