Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
22 January 202117 March 2021

Kontantprys vir beste artikel

 

Uitnodiging aan nagraadse studente, pas afgestudeerdes en navorsers

 

Versindaba rig graag ‘n uitnodiging aan nagraadse studente, pas afgestudeerdes en navorsers of ander kundiges op die gebied van die poësie, die literêre teorie, filosofie of enige ander rigting wat verband hou met die bestudering van poëtiese tekste om op gereelde grondslag of eenmalig kort artikels (500 – 800 woorde) oor aspekte van hulle navorsing aan ons te stuur. Dit impliseer nie afgehandelde navorsing of akademiese artikels nie, maar kort grepies met interessante inligting. Sodoende bly ons op die hoogte van navorsing en tendense op ons vakgebied en bied dit nuwe fokuspunte vir die lees, begrip en waardering van poësie.

Aan die einde van 2021 loof ons dan ‘n kontantprys van R2 500 uit vir die beste artikel en R1 000 vir die naaswenner.

Inskrywings kan gestuur word aan die Inhoudsbestuurder: taljard.marlies@gmail.com

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

3e gedagtes oor “Kontantprys vir beste artikel”

  1. De Waal Venter says:
    29 January 2021 at 12:53

    Ek kom onlangs af op ’n artikel in die Nederlandse tydskrif “Trouw” : “Tomas Transtromer, ‘Het wilde plein – Gedichten 1948 – 1990 De sterrenbeelden stampen in hun stallen’”.

    Die kort artikel begin met:

    “Transtromers werk beweegt zich tussen dromen en waken, tussen hemel en aarde, tussen leven en dood. Op de grens ontmoeten de werelden elkaar.”

    En eindig met:

    “Groots, deze poezie.”

    Uit “Trouw” deur T van Deel 10 Sept 1992

    Dit is m.i. ’n goeie voorbeeld van ’n stuk wat handel oor literatuur van groot gehalte, maar geskryf in ’n taalstyl wat maklik leesbaar is en goeie inligting bied vir ’n leser wat nie noodwendig ’n literator of literatuurkundige is nie. Artikels soos voorgestel, kan moontlik in hierdie, of ander gemaklike style geskryf word.

    Reply
  2. Joan Hambidge says:
    28 January 2021 at 22:58

    Goeie idee veral in hierdie dae waar studente dikwels kla oor isolasie.

    En dit is belangrik om nuwe tendense te bespreek wat dikwels ook nie so nuut is nie, maar al lankal deel is of was van die Afrikaanse digkuns.

    Reply
  3. Bernard Odendaal says:
    28 January 2021 at 08:56

    Blink plan!

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d