Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
3 February 20213 February 2021

Wenners van Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte: 4 Februarie om 8:00

 

Die wenners van die Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte word môre, 4 Februarie 2021, om 8:00 op Versindaba se tuisblad aangekondig.

 

Aangesien daar relatief min gedigte in die kategorie vertalings van Afrikaans na ander tale ontvang is, het die beoordelaars alle gedigte bloot as vertalings beoordeel en word daar nie pryse in verskillende kategorieë toegeken nie. Ons het wel ‘n vierdie prys geskep wat aanvanklik nie beplan was nie.

 

Marlies Taljard

(Inhoudsbestuurder: Versindaba)

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

3e gedagtes oor “Wenners van Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte: 4 Februarie om 8:00”

  1. René Bohnen says:
    9 February 2021 at 10:05

    Dankie vir hierdie insiatief, Versindaba!

    Reply
  2. Zandra Bezuidenhout says:
    9 February 2021 at 00:24

    Hartlike gelukwense aan die vier voordansers!

    Reply
  3. De Waal Venter says:
    4 February 2021 at 09:47

    Veels geluk aan al vier die wenners! Dit is ‘n aangename ervaring om die bekende werke in goeie, soepel Afrikaans te lees. Ook aan die ander vertalers wat nie bekroon kon word nie. Julle werk is ewe waardevol.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d