Episode 8 van Ek wou nog sê word Maandagaand 1 Februarie 2021 om 19:30 – 20:00 op VIA uitgesaai. Daar is ‘n heruitsending op 14 Februarie 2021 om 22:00.
In hierdie episode voer Daniel Hugo ‘n onderhoud met Churchil Naudé en Joan Hambidge resenseer By die dag van Eunice Basson.